Room 8 @ Uitspanoord
3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Barry Street, Barkley West, 8375, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Room 8 @ Uitspanoord is 'n selfsorg-eenheid tussen ander eenhede, op die oewer van die Vaalrivier, en is in Barkly-Wes, 'n oulike dorpie langs die N12 noordwes van Kimberley.
Dié eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale en Openview wat deur die hoofhuis beheer word.
Die eenheid lei na die stoep met sitplek buite en 'n braai-area. Gaste kan langs die swembad of die rivieroewer ontspan, en kan die diep waters op 'n kano of paddle-ski aandurf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Johanna Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 31
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Barry Street, Barkley West, 8375, Noord-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Barry Street, Barkley West, 8375, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang