2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Galtonia Street, Vredekloof Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Room with A View is 'n knus selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Vredekloofhoogte, Brackenfell. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf.
Dié ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 oopplan-kamer met 'n dubbelbed en 1 en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het ook gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot privaat braaigeriewe en veilige parkeerplek. Die verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels, restaurante en Cape Gate Mediclinic, en bied maklike toegang tot die N1.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Yolanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 4 Galtonia Street, Vredekloof Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Room With A View het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Galtonia Street, Vredekloof Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang