+20
Selfsorg in Potchefstroom

Rooshoek Cottages and Venue

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Salomie W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Lekker gebly en sal dit definitief aanbeveel. Baie netjiese gastehuis met alles wat jy nodig het! Baie skoon, vriendelike diens en ek het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Simon
Rooshoek Cottages and Venue
Baie dankie vir u pragtige terugvoer en dat u ons gastehuis aanbeveel. Ons is verheug om te hoor dat u die verblyf geniet het en dat u die netheid, vriendelike diens en gerief waardeer het. Dit beteken baie vir ons om te weet dat ons gaste hul tyd hier geniet en gemaklik voel. Ons sien daarna uit om u weer by Rooshoek Venue and Cottages te verwelkom. Vriendelike groete, Rooshoek Venue and Cottages

Sarel E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Fantasties. Sal dit aanbeveel en sonder twyfel weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther-Marie Z
1 nag
5.0
Des 2025

Fantasties. Dit was 'n wonderlike oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Simon
Rooshoek Cottages and Venue
Dankie vir u positiewe terugvoer. Ons is bly dat u die oornag as ’n fantastiese ervaring beleef het. Ons sien daarna uit om u weer te verwelkom by Rooshoek Venue and Cottages. Vriendelike groete, Rooshoek Venue and Cottages

Engela G
1 nag
4.4
Jan 2026

Ek sal weer kom kuier. Ek het lekker geniet. Dankie. Die voordeur slot sluit nie van binne af nie, die toilet loop aanhoudend wanneer die kraan oop bly, en die wasbak is te klein om die borde te was en sy indruk prop werk nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Simon
Rooshoek Cottages and Venue
Baie dankie vir u terugvoer en dat u lekker gekuier het. Ons waardeer die praktiese punte wat u genoem het en sal dit aanspreek om toekomstige verblyf te verbeter. Vriendelike groete, Rooshoek Venue and Cottages

Megan H
1 nag Saam met vriende
3.8
Jan 2026

Gemaklik. Baie oulik. Swembad net groot genoeg om lekker af te koel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Simon
Rooshoek Cottages and Venue
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is bly om te hoor dat u die verblyf gemaklik en oulik gevind het, en dat die swembad vir u 'n lekker afkoelplek was. Ons waardeer u woorde en hoop om u weer by Rooshoek Venue and Cottages te sien. Vriendelike groete,

Gerda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2026

Die cottage se ligging en die tuin was rustig. Die cottage was netjies, geen toiletpapier beskikbaar nie. Ten spyte van die hitte was daar geen waaiers of lugreëlingstelsels nie. Ons moes waaiers gaan koop om te kan afkoel. Daar was wel 'n verwarmer wat geen doel dien in die hitte nie. Die krag op die meterboks het op ons eerste nag vroegoggend opgeraak en ek moes die eienaar wakker bel om krag te laai.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Simon
Rooshoek Cottages and Venue
Baie dankie dat u tyd geneem het om terugvoer te gee oor u verblyf by Rooshoek Venue and Cottages. Ons waardeer u vriendelike woorde oor die rustige ligging en netjiese tuin. Ons neem kennis van die praktiese punte wat u genoem het. Hierdie terugvoer help ons om te verbeter en te verseker dat toekomstige gaste 'n meer gemaklike ervaring het. Ons vra omverskoning vir die ongerief wat u ervaar het en sal stappe neem om hierdie aspekte aan te spreek. Nogmaals dankie dat u by ons gekuier het en ons hoop om u weer te verwelkom. Vriendelike groete, Rooshoek Venue and Cottages

Bernice L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Heerlik, gerieflik, skoon. Ons het baie lekker gebly. Alles wat nodig is vir 'n naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Simon
Rooshoek Cottages and Venue
Dankie vir die terugvoer! Ons is so bly julle het die naweek geniet en alles gemaklik en skoon gevind het. Dis lekker om te hoor dat dit vir julle gewerk het vir ’n naweek weg. Groete, Rooshoek Venue and Cottages

Gershin H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Very nice. The stay was very good, with a nice garden and pool to cool off in the heat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Simon
Rooshoek Cottages and Venue
Thanks a lot for your kind words! We’re glad you had a good stay and enjoyed the garden and pool to cool off. Best, Rooshoek Venue and Cottages

Kelmen D
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Value for money and clean. Great place to stay over. Would recommend to others for a few nights' stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Simon
Rooshoek Cottages and Venue
Thanks for sharing your thoughts! Great to hear you found the stay clean, good value, and worth recommending. That means a lot to us. Kind regards, Rooshoek Venue and Cottages

Melissa L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Heerlike kuier en geslaap met 'n baie gemaklike matras, skoon en vars linne. Ek het baie lekker gebly, was perfek vir doeleindes. Alles baie mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Simon
Rooshoek Cottages and Venue
Dankie vir die mooi terugvoer! Ons is bly om te hoor dat julle lekker gekuier het en die gemaklike matras en vars linne waardeer het. Dis wonderlik dat alles vir julle perfek gewerk het. Groete, Rooshoek Venue and Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Simon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

166 Beyers Naude Avenue, Potchefstroom, 2520, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2cdc2321c8083158663910d6d8ee8bb503a39aeb433936adad75bb019929ee3c8d273e7ab56e647aaf0555545ab5a360227?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 166 Beyers Naude Avenue Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.7238726 27.0902913
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang