+54
Selfsorg in Sandbaai

Rosa Villa and Blouberge

Rosa Villa
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Tuinwoonstel met aparte buiteleef area. Dubbelbed, klerekas, uitvou etenstafel vir twee persone of meer, fibre internet, vinnig en onbeperk, slim TV wat kan konnekteer met skootrekenaar, toegeruste kitchenette met airfryer, mikrogolf oond, rooster en ketel. Opwasbak en ook tweeplaat stofie om maaltye te maak. Yskas met vriesgedeelte. Beskikbaar op daaglikse of langer tye. Uitsig op die Hemel-en-Aarde vallei en Caledon se berge in die verte. Die woonstel is deel van die woonshuis en aan die linkerkant van die woonhuis. Grootte 18m2. Instapstort, wasbak en toilet. Gaste wat langer bly kan versoek dat hul wasgoed gewas word teen die vasgestelde tarief. Nie-roker woonstel. Rookgedeelte is by die buiteleef area by die voordeur.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Verwarmer
Elektries
Volledige kombuis
Stroomdienste
DisneyPlus
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker, Kamers met herlaaibare ligte, Internet met 'n UPS
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Opknapper, Lyfseep
Haardroër
Buitelug
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Yskassie
Toonbank
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Kookolie, Sout en peper
Etenstafel
Sitplek vir 2
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Stoof
Elektries
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker, Kamers met herlaaibare ligte, Internet met 'n UPS
Reëls & veiligheid
Rook toegelaat
Slegs aangewese areas
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Waaier
Plafon
Verwarmer
Elektries
Vermaak
Boeke en leesstof
Stroomdienste
DisneyPlus
TV
Slim
Prys sluit in

'n Droë ontbyt met melk en joghurt word aangebied vir eendag gaste. Koffie, tee, suiker is beskikbaar. Braai geriewe en brasigreedskap beskikbaar op versoek. Bring eie hout en vuuraanstekers.

Huisreëls

Die selfsorgwoonstelle is albei rookvry. Rook word slegs op die onderskeie patio's aan weerskante van die huis toegelaat.

Met aankoms word gaste versoek om aan die regterkant onder die groot boom te parkeer en nie voor die hek nie, om te verseker dat toegang nie vir ander gaste geblokkeer word nie. Die voorhek word te alle tye toe en gesluit gehou.

Braaigeriewe en -toerusting is op aanvraag beskikbaar. Gaste moet hul eie brandhout en aanmaakblokkies saambring.

Die eiendom gebruik 'n septiese tenkstelsel. Alle sanitêre items moet in die klein asblik in die badkamer weggegooi word.

Reg van toegang word voorbehou.

Besoekers en partytjies word nie toegelaat sonder vooraf toestemming nie. Die eienaars moet in kennis gestel word en goedkeuring verkry word voordat enige besoekers op die eiendom toegelaat word. Besoekers word nie toegelaat om na 22:00 op die eiendom te bly nie.

Die eienaars aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige verlies, diefstal of skade aan voertuie op die eiendom nie.

Die eienaars is nie aanspreeklik vir enige besering, verlies of skade wat deur gaste of hul besoekers opgedoen word as gevolg van hul eie optrede of nalatigheid terwyl hulle op die perseel is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Blouberge
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Selfsorg eenheid slaap twee volwassenes met eethoekie, toegeruste kitchenette; instapstort wat rolstoel vriendelik is. Die skuifdeur se ingang is rolstoel vriendelik en ook die toegang na die private binnehof. Woonstel gedeelte is rookvry. Rook word beperk tot die binnehof. Draagbare braai is beskikbaar en buitestoele. Totale oppervlakte 36m². Smart TV met Netflix en fibre wifi konneksie. Beskikbaar vir kort of lsnger verblyf. Sonnig en lig. Parkering op die perseel agter 'n geslote hek. Droë ontbyt beskikbaar, melk en joghurt. Toiletries ingeslote.. Air fryer en mikrogolf in die kombuis. Twee plaat stofie is opsioneel bedkikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Tuin
Buite-eetarea
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Toonbank
Braai
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Kookolie, Sout en peper
Etenstafel
Vrieskas
Yskas
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Oond
Stoof
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Rook toegelaat
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Waaier
Verwarmer
Vermaak
Stroomdienste
TV
Prys sluit in

'n Droë ontbyt is beskikbaar vir eendag-gaste met melk, joghurt, koffie, tee en suiker. Braai geriewe en gereedskap op versoek. Bring eie hout en vuuraanstekers.

Huisreëls

Die selfsorgwoonstelle is albei rookvry. Rook word slegs op die onderskeie patio's aan weerskante van die huis toegelaat.

Met aankoms word gaste versoek om aan die regterkant onder die groot boom te parkeer en nie voor die hek nie, om te verseker dat toegang nie vir ander gaste geblokkeer word nie. Die voorhek word te alle tye toe en gesluit gehou.

Braaigeriewe en -toerusting is op aanvraag beskikbaar. Gaste moet hul eie brandhout en aanmaakblokkies saambring.

Die eiendom gebruik 'n septiese tenkstelsel. Alle sanitêre items moet in die klein asblik in die badkamer weggegooi word.

Reg van toegang word voorbehou.

Besoekers en partytjies word nie toegelaat sonder vooraf toestemming nie. Die eienaars moet in kennis gestel word en goedkeuring verkry word voordat enige besoekers op die eiendom toegelaat word. Besoekers word nie toegelaat om na 22:00 op die eiendom te bly nie.

Die eienaars aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige verlies, diefstal of skade aan voertuie op die eiendom nie.

Die eienaars is nie aanspreeklik vir enige besering, verlies of skade wat deur gaste of hul besoekers opgedoen word as gevolg van hul eie optrede of nalatigheid terwyl hulle op die perseel is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

52 Piet Retief Cresent, Sand Bay, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf23ea1b6082b3452df2d9cdcc5a916a45702b938740c54f2d2f0a1edb699fe7bd4fcad8c3b96cdbbba6a9e2161c367a8f3cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 52 Piet Retief Cresent Sand Bay 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.4195285 19.1975742
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang