Pick your preferred language

English

Afrikaans

+12
Selfsorg in Knysna

Rose Cottage

  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 34 Wilson Street, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Rose Cottages is in Knysna in die hartjie van die Tuinroete geleë en spog met 'n welige tuin en 'n rustige atmosfeer. Die luukse gastehuis bied gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n privaat vakansie.

Die gastehuis bied verblyf in 2 pragtige eenhede met en suite-badkamers met storte. Die eenhede het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Elke eenheid het ook 'n kombuisie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n waaier, lugversorging en 'n privaat stoep.

Die welige tuin is die ideale plek om te ontspan en gaste kan die braai-area gebruik indien hulle Rose-kothuis bespreek. Vir diegene wat die area wil verken, is daar staptoere, wynproe, verskeie restaurante en staproetes naby. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bobbie Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 82

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 34 Wilson Street, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rose Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 730
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 730
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 730
per nag (plek vir 2)
Bespreek

34 Wilson Street, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1245bad41af4fb603daa37cb9ee6e58175edd0f0eda9b8916493c3aa3ec2358ad544a06515622adb729eb107aae440da545c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 34 Wilson Street Hunters Home 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.063138 23.0813478
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang