+24
Selfsorg in Britstown

Rosedale Guest Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 174 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wem B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Groot Karoo stilte met panoramiese veld en hemelruim uitsig! Tannie Dilly het ons met haar jeuglike Karoo gasvryheid ontvang en haar huis aan ons met ope arms gegee. Die kiphuis rondaweltjie is knap maar sal aan al die nodige behoeftes voorsien. Net die wasbak area kort bietjie opgradering. Asem die skoon natuur in en 'n plekkie om net 'n bietjie in die gejaag te gaan stilstaan en weer mens te word. Die uitsig bedags en die sterreprag "mesmerise" (betower) jou wildste drome en laat God jou weer herlaai vir more.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Very nice! And lekker. Heartwarming friendly lady, who made us feel at home after a very long trip. Very nice place to stay, clean and neat. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Gerieflik. Ons het net een nag oorgeslaap met ons reis vanaf die Kaap na Gauteng, en ons het baie lekker en gerieflik gebly. Dyllis was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer daar oorslaap as ons deurreis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Vriendelike diens. Ten spyte van die hitte en dat die lugversorger nie opgewasse was teen die hitte nie, het ons heel lekker gebly. Die lamstjoppies en lamsosaties was heerlik. Prys op die webtuiste was nie die prys wat ons moes betaal nie, maar nog steeds die moeite werd. Die gasvrou was baie vriendelik en haar Great Dane, Lilly net so vriendelik. Bed het redelik lekker geslaap. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
4.2
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Linda D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2026

Aangenaam genoeg. Dit was skoon maar nie netjies. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Nie wat ek gedink het dit gaan wees.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annamarie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Besonder rustig. Die stilte en uitsig was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelaine L
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Lekker stil en rustig. Lekker gebly, al was dit net vir 1 dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carna B
1 nag
5.0
Okt 2025

Great. Great place for a sleepover on my travels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dillys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 174

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Rosedale Farm, Britstown, 8782, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiOGJjMTgwLTk3NzAtNDNkMi05ZTZlLTY0YWIxYzAwZjU2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 3 mense 174 5 1 5 Rosedale Farm Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.590077608662 23.324452102184
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang