Britstown Akkommodasie by Rosedale Guest Cottage | LekkeSlaap
+15

Rosedale Guest Cottage

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 60 resensies vir Rosedale Guest Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tobie V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Ons was baie vriendelik verwelkom deur die gasvrou.

Juanita R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita R
Enkelreisiger

Rustig en mooi.

Dankie vir die hartlike ontvangs.

Chani R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chani R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great Karoo stop over.

Wonderful views, great setting and an accommodating and friendly owner.

Karin J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin J

Als wat mens benodig.

Baie netjies en gerieflik.

Matthys D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik oorgeslaap!

Baie lekker gebly. Pragtige plaas, lekker kothuis en Dillys is baie vriendelik.

Chrizelle S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plaas.

Vriendelike gasvrou en die cottage was netjies en skoon.

Pieter M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo-gasvryheid.

Mens word onmiddellik welkom gemaak, ongelooflike uitsigte, goed ingerig vir 'n nag se oorslaap! Sal dit definitief weer doen.

Christoph O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoph O
Enkelreisiger

Great stop over on my trip to Cape Town.

Typical farm stop over. Opening and closing gates adds to the flavor of the stay over. Great alternative route for the next day suggested.

Kobus D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig op die plaas.

Gasheer vriendelik, rustig en stil, netjies, lekker plek om oor te slaap.

David D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David D
Gesin met tieners

Enige ding wat 'n men's nodig sal kry is daar.

Mev Trollip is 'n wonderlike gasvrou. Rosedale Guest Cottage is pragtig. Dit is skoon en netjies. Alles wat 'n mens nodig het is beskikbaar. Ons het baie lekker gekuier.

Lucette P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucette P
Saam met vriende

Karoo bo!

Ek sal beslis hierdie plaas aanbeveel vir almal wat in hierdie rigting reis en wil oornag. Dit is pragtig, rustig en het alles wat jy nodig het. Beslis 'n besoek werd!

Bossie B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bossie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, ideale slaapplek vir oornag alleenlik en baie mooi omgewing.

Heerlike slaapplek in 'n fantastiese mooi omgewing! Bitter jammer vir die droogte! Lieflike uitsig reg rondom. Sal vir seker aanbeveel en self weer op daardie roete gebruik.

Francois S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en heerlik daar oornag.

Gasvryheid uit die boonste rakke. Pragtige uitsig afgesien van die erge droogte.

Melt V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melt V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornagbestemming.

Pragtige uitsig. Vriendelike ontvangs en veilige omgewing.

Joseph N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename kuierplek met lieve gastvrouw.

Netjes, rustig, een aanbeveling. Lekkere kuierplek.

Bianca P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca P
Gesin met klein kinders

Mooi uitsig en baie oulike plek om te rus.

Die plek is baie oulik en was gerieflik gewees, het baie van die uitsig gehou lekker rustig gewees om te kon ontspan na lang dag se ry.

Dana J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dana J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitkyk.

Baie vriendelike ontvangs.

Maretha L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha L
Enkelreisiger

Value for money.

The place has incredibly beautiful views, and is absolute value for money.

Petra F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike skoon en rustige plekkie op die plaas.

Dilly's was 'n wonderlike, vriendelike gasvrou. Ons is hartlik ontvang. Het lekker gebly in die oulike plekkie op die koppie. Pragtige groen oase. Op bestelling het ons 'n heerlike Karoo aandete gehad. Die plekkie word beslis aanbeveel!

Goedele V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Goedele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie hemel op aarde.

'n Stukkie groen paradys in die Karoo.

Anandi R - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anandi R
Gesin met klein kinders

Rustig en absoluut genoeg fasiliteite vir oornag. Die eienaar is 'n baie aangename gasvrou.

Rustig, skoon en netjies. Perfek vir 1-2 nagte.

Ters J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ters J
Enkelreisiger

Lekker gestap, lekker geslaap. Baie rustig.

Vriendelike ontvangs, mooi uitsig.

Anton G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G

Pure plaas.

Ons het net hier oornag. Dit was soos in die ou dae op my oupa se plaas. Die naglug was vars en die sterre het helder geflikker! Die grondpad was mooi en ek kon maklik met my ou karretjie die heuwel uitry. Dankie Dillys Trollip vir jou vriendelikheid en gasvryheid.

Eugene K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie goeie oornagplek tussen Kaap en Pretoria.

Angela S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful with lovely country feel.

A lovely place to stay and Dilly's very hospitable.

Heather T - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heather T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly welcome and met all our needs.

Everything we needed was provided in the cottage. We suggest that more space be made in the kitchen nook area to prepare food. Thank you to the host who is most accommodating.

Derek B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek B
Saam met vriende

Voedsel vir die siel na 'n dag op die pad!

Bietjie uit die pad uit maar die ekstra kilometers werd.

Erna V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig.

Ons het baie lekker gebly by Rosedale Guest Cottage.

Eugene K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rosedale is een van die rustigste plekke waar jy kan oorslaap.

Die stilte en rustigheid kan nie oortref word nie. In die nag is die sterre so helder dat jy amper daaraan kan raak. Ons sal dit enige tyd aanbeveel aan voornemende reisigers.

Rozanne V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik, privaat op Karooplaas en pragtige uitsig.

Dit was vir ons 'n aangename rusplek na 'n lang rit. Kan Rosedale vir enigiemand aanbeveel wat van stilte en mooi Karoo-uitsig hou.

Neil M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful peaceful Karoo.

Very friendly stop between Johannesburg and Cape Town. Pleasant hostess provided us with nice light dinner. Magnificent view of the farm and surroundings from our cottage.

Andries V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Enkelreisiger

Als wat nodig is as 'n gerieflike oornagplek op die langpad.

Ek is baie vriendelik ontvang deur die gasvrou Dillys. Die kamers en beddegoed / linne was als silwerskoon. Braaigeriewe met hout/houtskool is 'n welkome bonus, so ook die lugreëlaar. My enigste voorstel sou wees om tog maar te dink aan 'n klein opwasbak in die kombuis, en beslis 'n klein tafeltjie waarby 'n mens kan sit en eet. Dit bly egter baie goeie waarde, is heerlik stil en gee 'n mens die kans om uit te rus voor 'n volgende skof langpad.

Mechaela V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mechaela V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

'n Baie besondere oornagplek met meer geriewe as wat verwag word, geleë op 'n koppie met 'n wonderlike uitsig oor die Karoo. Regtig baie oulik en netjies.

Linda D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig plaas atmosfeer.

Baie welkom ontvang en chalet baie skoon en netjies.

Lucie G - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Baie vriendelike ontvangs.

Ben R - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben R

Is goed vir een nag se oorslaap.

Goeie waarde vir geld, maar het beperkinge.

Mark B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not only very good value, but a most pleasant stay in peaceful and clean accommodation, especially if one is traveling with pets.

Was made to feel very welcome. Dogs included. Lovely setting in a pretty garden overlooking a beautiful valley below. Lots of interesting history.

Susan L - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike rustigheid en hartlike ontvangs, soos net die Karoo kan bied!

Baie dankie Dillys vir die hartlike ontvangs! Ons was moeg, en daar stap ons in 'n skoon en netjiese kamer in. Die mooiste uitsig oor die Karoo. Die kos was heerlik. Ons kan net baie, baie dankie sê. Ek beveel aan dat GPS koördinate bygevoeg word, maar ons het ook nie die pad-aanwysings goed gelees nie! Nogmaals dankie. Ek beveel jou plekkie aan!

Willem H - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H

Lekker rustig op die plaas soos dit hoort ná 'n lang dag se ry.

Baie lekker gebly. Al wat gemis het was die opsie om 'n lekker plaasontbyt te kon nuttig voor ons weer in die pad geval het. Andersins, lekker ligging en plaasgevoel.

Mariska K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very cute little place. Loved it all.

See stars.

Corrie D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo op sy beste, gasvryheid en uitsig asemberowend.

Karoo op sy beste. Puik!

Linda D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf, maar daar moet dalk net 'n afskorting/muur tussen cottage en huis wees vir privaatheid.

Baie netjiese, rustige oornagplekkie. Vereis net bietjie privaatheid en 'n eie braaiplekkie.

Carel B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te kort om die Karoo rustigheid ten volle te kon waardeer.

Skoon en netjies met gewaardeerde gasvryheid.

Elna B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

In 'n prag-kliphuisie op 'n koppie en kyk oor die wye Karoo! Vriendelike ontvangs en baie netjies en stylvol!

Na ons lang reis, was Rosedale Cottage 'n belewenis. Pragtige kliphuisie met die mooiste uitsig oor die Karoo. Word ontvang deur die gasvrou met opregte Karoo-vriendelikheid! Word hoogs aanbeveel vir enige iemand wat iets heel anders wil beleef na 'n lang dag op die pad!

Ronald M - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Die aanwysings wat gegee is was in die kol. Die kothuis was maklik om te vind. Dilly se verwelkoming was vriendelik en warm. Die kothuis is awesome, netjies en skoon; die tuin en omliggende area ook. Die sonsopkoms die volgende oggend was awesome. Ek sal hierdie gastehuis met graagte aanbeveel, nie net vir oornagverblyf nie, maar as 'n plek waar jy 'n ekstra dag kan deurbring om die area te verken. Definitief die kuier werd en sal definitief weer hier bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome.

Directions given were on the spot. Cottage was easy to find. Dilly's welcome was friendly and heart warming. Cottage was awesome neat and tidy. Garden and surrounding area was clean and neat. Sunrise on the following morning was awesome. Would highly recommend not only to stop over but to spend an extra day to explore the area. Well worth the stay, will definitely stop over there again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Christiaan K - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie, skoon, vars en snoesig. 'n Juweel in die Karoo en ideale oorbly vanaf Gauteng.

Dis 'n pragtige, snoesige plekkie in die Karoo. Als is skoon, mooi en goed toegerus. Ontvangs is vriendelik met tipiese boere-gasvryheid. Die sonsondergang en sterrehemel is asemrowend. Sal volgende keer net bietjie langer wil bly. Dis die ideale oorblyplekkie van die Gauteng af na die Wes-Kaap. Dink net as ander die juweel ontdek gaan daar moeilik blyplek beskikbaar wees.

Jackie G - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie G

Heerlike verblyf in oulike kothuis op Karooplaas.

Pragtige netjiese kothuis op Karooplaas met asemrowende uitsig! Dillys is 'n uitstekende gasvrou wat ons bederf het met 'n onverbeterlike aandete sowel as ontbyt. Sal beslis weer hier oornag.

Thys E - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thys E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n gelukkige ondervinding by Rosedale.

Die ingangspad na die fasiliteit kan beter gemerk wees. Het 'n 6 kilometer lange ompad gery om by die instelling uit te kom. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Louis V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike ervaring.

Dit was 'n plesier om hier te oornag. Dankie Dyllis, die aandete en ontbyt was heerlik. Dankie ook vir jou gasvryheid, dit was lekker om jou te ontmoet. Ons beveel die oornagplekkie met groot waardering aan.

Hennie S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie S

Aangenaam

Afdraai-aanwysing van hoofpad kan verbeter. GPS ko-ordinate kan ook welkom wees. Verder alles goed.

Esra S - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esra S

Rustig en mooi uitsig.

Rustig, mooi uitsig en vriendelike gasvrou.

Johanna Maria G - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna Maria G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker!

Rosedale Guest Cottage was heerlik rustig. Die uitsig asemrowend met die stilte om jou. Ons gasvrou Siddyl was fantasties en baie gasvry en het ons bederf met 'n heerlike Karoo aandete en net so 'n heerlike ontbyt. Sy sal ons verseker weer sien!

Johan L - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike gasvryheid, uitsig en vars lug! Moet dit nie mis nie!

Al was ons laat die aand, is ons so hartlik ontvang dit het gevoel ons het gearriveer by my eie ouers se huis. Die stilte, uitsig en vars lug het ons heerlik laat ontspan en ontsnap van die dolle stadsgejaag en ons in die regte stemming gekry om die Tankwa Camino te gaan stap.

Lizelle H - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik! Sterre in die aand is asemrowend!

Ongelooflik rustig, baie netjies en die sterre is asemrowend mooi! Ons kon heerlik afkoel in die swembad na 'n lang reis van die Kaap af en al die sterre bewonder. Uitsig in die oggend was so mooi!! Eienaar (en haar honde) baie vriendelik en gasvry!

Elize V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo-gasvryheid!

Baie netjiese en uitsonderlike plekkie met die ongelooflikste uitsig! Aandete was heerlik!

Robert C - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic stay, thoroughly enjoyed by us.

Highly recommendable and very pleasant. We enjoyed our stay.

Rienie B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rienie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf, pragtige omgewing.

Netjies.

Jeanine H - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig. Pragtige sterrehemel met stilte wat jou omvou.

Hier is geen lugreëling beskikbaar in die eenheid nie, en dit kan baie warm word in Desember.

Jan V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig, pragtige uitsig, baie netjies, ruim en gemaklike bed.

Dillys, die gasvrou, is baie vriendelik, hulpvaardig en 'n kenner van die omgewing en sy geskiedenis. Die grondpad na die gastehuis is in 'n puik toestand en geskik vir klein motortjies. Bederf met kits-cappuccino!

Johan B - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice staying on a working farm

View spectacular, very friendly, clean and comfortable. Bit out of the way but well worth it.

Vanaf R650
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rosedale Farm, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3ZWFlYTcyLTJjODMtNDZhYi1iYTVjLWIxOTg2ZTdjOTExZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 3 persone) 60 5 1 5 Rosedale Farm Britstown 8782 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.590077608662 23.324452102184
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za