Beskrywing
Kamer 2 het 'n koningingrootte-bed en bied slaapplek aan 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Verder is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n ketel en 'n yskassie beskikbaar. Die kamer het 'n privaat ingang en bied toegang tot die bekoorlike tuinarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 4 het 'n dubbelbed en bied slaapplek aan 2 gaste. Gaste het toegang tot die nabygeleë badkamers in Kamer 1 of Kamer 2. Die eenheid beskik oor 'n gemaklike sitarea, en het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n ketel en 'n yskassie. Die kamer het ook 'n privaat ingang en bied toegang tot die gemeenskaplike eetarea en bekoorlike tuinarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 3 het 'n dubbelbed en bied slaapplek aan 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Skoon wit linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid spog met 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n Etenstafel met sitplek vir 5. Gerieflike sitplek en 'n privaat ingang bied toegang tot die bekoorlike tuinarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 1 het 2 enkelbeddens en beid slaapplek aan 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Verder is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n ketel en 'n yskassie beskikbaar. Die kamer het 'n privaat ingang en bied toegang tot die bekoorlike tuinarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Rosenkrans, Ohrigstad, 1122, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang