+34
B&B in Klerksdorp

Roses and Pebbles B & B Guest House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 26 Iris Avenue, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Roses and Pebbles B & B Guest House bied B&B-verblyf in 'n stil woonbuurt in Klerksdorp. Dié bekoorlike gastehuis is 5 km vanaf die middedorp.

Verblyf by Roses and Pebbles B & B Guest House word in 3 kamers gebied. Die een kamer is 'n gesinskamer met 2 ekstra enkelbeddens en hierdie kamer het slaapplek vir 4 gaste. Die ander kamers het elkeen of 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n privaat ingang en het 'n TV met DStv, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die gastehuis spog met 'n plonspoel, braaigeriewe met versoek en veilige onderdakparkeerplek. Die perseel is naby 'n paar restaurante en winkels en is 7 km vanaf die Rio Casino and Convention Resort.

Roses and Pebbles B&B Guest House organiseer ook ooievaarstees, verjaardagpartytjies of enige ander geleenthede op versoek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Debbie V
Gesin met tieners
5.0
Hospitality exceptional. Excellent stay. Will definitely visit again if I need to travel.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Deon D
Besigheidsreis
5.0
Great place and good value for money. I was made to feel really welcome on arrival. The room was very neat and had all I needed for a g...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Mishka B
Saam met vriende
5.0
Skoon, mooi en die rustigste atmosfeer! Mooiste en skoonste plek. Dankie vir jou gasvryheid! Hier sal ek vir seker weer bly.
Mrt 2026
Nelrize E
5.0
Pragtige plekkie vol baie liefde. Vriendelike ontvangs, alles wat jy benodig is daar om 'n heerlike tyd te geniet. Die ontbyt was baie lekker, alles w...
Sien meer
Mrt 2026
Lizelle J
5.0
Rustig en gemaklik. Pragtige gastehuis met skoon geriewe en puik kliëntediens.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melynda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 26 Iris Avenue, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Roses and Pebbles B & B Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

26 Iris Avenue, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh4iPHlXuJp8ofNQrIZhibVFGq7thqC9q3oX3QSCfgA8RHMaXIQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 26 Iris Avenue Flimieda 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.835706066526 26.649677347221
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang