2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 986 Milton Lane, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Rosscarbery 1 bied knus selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Ramsgate. Dit is die ideale wegbreek vir 'n paartjie aan die Dolfynkus en boonop het die kompleks 'n gemeenskaplike swembad.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV.
Buite is daar 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe. Die verblyf is stapafstand vanaf die strand en bied veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Almarie Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 51
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 986 Milton Lane, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Rosscarbery 1 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
986 Milton Lane, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang