6 gaste
2 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 986 Milton Lane, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Rosscarbery 2 bied knus selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Ramsgate. Dit is die ideale wegbreek vir 'n gesin aan die Dolfynkus en boonop het die woonstel 'n see-uitsig.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het onderskeidelik 'n bad en stort. Daar is 'n dubbelslaapbank vir kinders in die leefarea.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Dit lei na die etenstafel en die sitarea met sitplek en 'n TV.
Buite is daar 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe. Die verblyf is stapafstand vanaf die strand en bied veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Almarie Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 51
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 986 Milton Lane, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Rosscarbery 2 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
986 Milton Lane, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang