8 gaste
3 slaapkamers
6 beds
1 badkamer
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 986 Milton Lane, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Rosscarbery 3 bied knus selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die hartjie van Ramsgate. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat 'n wegbreek aan die Dolfynkus soek. aangesien hierdie woonstel wonderlike see-uitsigte het.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.
Buite is 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet. Die verblyf is stapafstand vanaf die strand. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Almarie Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 32
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 986 Milton Lane, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Rosscarbery 3 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
986 Milton Lane, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang