Roux's 'n Bietjie
14 gaste
5 slaapkamers
8 beds
3 badkamers
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 277 Forest Drive, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Roux's 'n Bietjie is in Nature's Valley, Wes-Kaap, geleë, 'n paar minute van die strand af en 'n kort rit vanaf ander geriewe.
Die tradisionele houtkothuis bestaan uit 5 slaapkamers: 4 slaapkamers is gemeubileer met dubbelbeddens, en die vyfde slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Die leefarea bied 2 stapelbeddens vir 4 kinders. Die een gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer is toegerus met 'n bad en wasbak met 'n aparte toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, eetgerei, breekware, gereedskap, ketel, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser vir u gerief. Die eetarea bied 'n eetkamertafel met 6 sitplekke en 'n ingeboude hoeksitarea wat na die sitarea vloei, wat met gemaklike sitplek gemeubileer is.
Gaste kan die braaigeriewe en veilige parkering geniet.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken sluit in staproetes, visvang, branderplankry, Monkey Land, Birds of Eden, roofvoëlredding, of net ontspan en die plaaslike kookkuns geniet.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Marike Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 75
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 277 Forest Drive, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
277 Forest Drive, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang