+40

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Mia C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Amazing. We had the most amazing stay; it truly felt just like home from the moment we arrived. Everything was warm, welcoming, and thoughtfully prepared, which made our time there so special. I would absolutely recommend them to anyone without hesitation. This place deserves a 10/10 rating!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marguerite
Roux's Rus
Thank you for your generous review! I'm so glad you enjoyed the stay. Please visit again any time!

Adam W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Perfect. It was perfect and the house is very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marguerite
Roux's Rus
Thank you for your review. I'm glad you enjoyed your stay!

Natalie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Peaceful, beautiful and quiet. Our stay at Roux's Rus was very nice. Quiet and peaceful. The view was gorgeous, especially the birds that we could feed and watching the horses from afar.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marguerite
Roux's Rus
Thank you for your review. I'm glad you got to see the horses!

Yvonne C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Dit was fenomenaal en die geld werd. Dit was voortreflik, rustig, huislik. Baie netjies met alles wat mens nodig het vir 'n genotvolle wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marguerite
Roux's Rus
Baie dankie vir die gawe terugvoer! Ek is bly julle het die wegbreek geniet!

Grant P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2026

Peaceful, quiet and relaxing. Travelled with my family and we all enjoyed our stay. The area was quiet and the place was cosy, as described. We made use of the board games provided and played some table tennis at the clubhouse and had a swim also at the clubhouse. The only complaint is that there is no warning, barrier or sign at the indoor braai, as my wife took a nasty tumble when she went to open the windows next to the braai and fell into the gap/hole by the braai area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marguerite
Roux's Rus
Thank you for your feedback. I'm glad you enjoyed your stay. We will look into a barrier or at least add a warning of sorts. Thank you for the suggestion.

Arno B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Heerlik. Huis is goed toegerus, met alles wat ons nodig gehad het. Mooi uitsig en baie rustige area.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marguerite
Roux's Rus
Baie dankie vir die resensie!

Shane K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Neat, peaceful, well equipped. Had a good time, definitely worth every cent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Marguerite
Roux's Rus
Thank you for your feedback. I'm glad you enjoyed your stay.

Patrick V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2026

Baie mooi uitsig. Huis goed toegerus. Ons het lekker gebly. Uitsig was mooi. Ongelukkig was aankoms nie so lekker nie. Ons het geen kode gekry om by die hek in te kom nie. Na 'n lang gesukkel het die bestuurder ons die kode gestuur met 'n verskoning dat sy vergeet het ons kom daai dag in. Sekuriteit by die hek het ook aangedring om die lock boks se kode, die WiFi wagwoord en die huis alarm se kode by ons te kry. Ons het geweier. Die area by die binne braai was vuil. Daar was 'n taaierigheid op die yskas se deur. Die ys bakkies was nie vol nie. Die braai area onder in die tuin was vuil met bier bottels, blikke, plastiek en sigarette stompies wat rond lê. Daar was geraas van die bouery langsaan van 07:30 tot 17:00 elke dag. Sekuriteit is 'n probleem, want enige iemand kan in die area inkom. Die hout tuinmeubels kort aandag. Baie wankelrig.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Marguerite
Roux's Rus
Dankie vir die terugvoer. Ek sal beslis aan die meubels aandag gee. Ai, ek is jammer om te hoor oor jul slegte ervaring. As ek geweet het van die bouery, het ek jul vooraf daarvan laat weet, en as ek geweet het die plek was nie ordentlik skoon nie, het ek 'n skoonmaakdiens aangebied. Ek is regtig verskriklik jammer dat julle so slegte ervaring gehad het, en ek weet 'n groot deel daarvan was my fout met die verkeerde aanteken van julle aankomsdatum. Dit is 'n eerlike fout, en ek is jammer dit het gebeur; veral saam met al die ander goed wat ongerieflik was! Baie dankie dat julle nie die kodes met sekuriteit gedeel het nie; ek meld dadelik aan dat hulle daarvoor gevra het.

Daleane P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Great. Our stay was absolutely amazing, relaxing and definitely coming here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marguerite
Roux's Rus
Thank you for the lovely feedback!

Heather S
Lang verblyf
5.0
Nov 2025

Wonderful part of the world. Thoroughly enjoyed the stay, highly recommended. Comfortable, clean, well equipped, lovely location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marguerite
Roux's Rus
Thank you so much for your feedback! I'm glad you enjoyed the stay!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marguerite Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 500
15 % AF
R 1 500 R 1 275
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
15 % AF
R 1 500 R 1 275
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 500
15 % AF
R 1 500 R 1 275
per nag (plek vir 6)
Bespreek

108 Kingfisher Road, Meerenbosch, Fisherhaven, 9977, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0262b27a3fa593e18a28df3aa6e9ad4d7b73eaaa1dd212a886339abc8ac6cf79f03662ac93faeb7e1ebc799cda31438e1ad9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag (plek vir 6) 52 5 1 5 108 Kingfisher Road Meerenbosch 9977 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.364932238918 19.109673487043
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang