2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 5C Argyle Avenue Buccleuch, Sandton, Johannesburg, 2090, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Royal Accommodation is in die hartjie van Buccleuch, Sandton geleë. Dit bied maklike toegang tot verskeie hoofweë, insluitend die N1, N3, en M1 na Johannesburg en is ideaal vir sakereisigers, paartjies en gaste wat gereeld reis.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 knus slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met 'n konveksie-oondjie, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die woonstelle het ook elk 'n rusbank en 'n platskerm-TV.
Hierdie verblyf is sentraal tot die Mall of Africa, Sandton Mall en sowat 1 km vanaf die bekende Munyaka Beach Resort en Linbro Park Industrial-kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Simon Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 5C Argyle Avenue Buccleuch, Sandton, Johannesburg, 2090, Gauteng
- Gaste dink Royal Brown het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5C Argyle Avenue Buccleuch, Sandton, Johannesburg, 2090, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang