+35
Gastehuis in Steytlerville

The Royal Steytlerville

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 140 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Peter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Great stopover option. Old fashioned, friendly, comfortable hotel. Nice rooms arranged around a pleasant courtyard. Safe parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Die beste plek om te bly is die Royal Hotel. Waarde vir jou geld. Ons het so lekker gebly. Sal weer teruggaan. Staff is so vriendelik, kamers is mooi en die lekkerste swembad. Alles was uit die boonste rakke. Royal Hotel sal ons binnekort weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Absolutely brilliant. Fantastic old world hotel in probably the best Karoo town in South Africa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Baie netjiese, karaktervolle en vriendelike oornag plek. WiFi was ongelukkig bietjie vêr van ons kamer, maar andersins het ons heerlik gebly en lekker op die stoep op die straat tyd verwyl en ge-eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Antonie R
1 nag
4.0
Jan 2026

Overall pleasant. Pleasing oasis in the middle of the Karoo. Staff friendly. Car was safe. Let down by poor services in the Eastern Cape - road from Willowmore to Steytlerville not great. No cell service for the stay - electricity outage. Fortunately has full generator backup.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Daar oornag, kos was great, kamer netjies, personeel erg vriendelik. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Heerlike rus. Wonderlike plek om te rus, lekker kos en atmosfeer. Al die nodige geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker gekuier. Dis ons vierde keer wat ons teruggaan na The Royal Stetlerville.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Puik oorslaap in pragtige hotel. Puik verblyf in ruim kamer met gasvrye en vriendelike ontvangs deurentyd. Uitstekende aandete, sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lovely hotel with friendly people. We enjoyed every moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Shana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 141

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 160
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 160
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 160
per nag, vir 2 mense
Bespreek

20 Piet Retief Street, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2MzNmNTc5LThiY2UtNDRiMS1iNzI2LTQyMjIwYzU5YzNkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 140 5 1 5 20 Piet Retief Street Steytlerville 6250 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.326719 24.344039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang