+38
Gastehuis in Steytlerville

The Royal Steytlerville

  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 20 Piet Retief Street, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Royal Hotel is naby Steytlerville, 'n absolute Karoojuweel wat 2 ure se ry vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) en 2,5 ure van George af is. Dit is op pad Oudtshoorn toe, tussen die Baviaanskloof en Addo Olifantpark op die Kaap na Addo-toeristeroete.

Verblyf by die Royal Hotel Steytlerville word in 13 unieke en elegante kameropsies gebied, elk me 'nt en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe by die Royal Hotel sluit 'n kroeg, a la carte-restaurant wat ontbyt, middagete en aandete bedien, en 'n haarsalon waar jy luukse behandelings by 'n professionele haarkapper kan bespreek, in. Gaste kan in die gemeenskaplike sitarea ontspan en DStv op 'n grootskerm-TV kyk, of by die swembad in die son agteroorsit. Braai- en wasgoedgeriewe is op versoek beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 146 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gustav B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid op sy beste. Dit is 'n juweel en Shana was die vriendelikheid vanself. Beslis wil ons weer daar gaan bly.
Mei 2026
Lizette D
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename ervaring. Vriendelike diens. Baie gerieflike en groot kamer. Smaakvolle aandete in die restaurant geniet.
Apr 2026
Craig G
Saam met vriende
5.0
A very pleasant stay once again. The stay was perfect. A quiet Sunday, but the staff went out of their way to accommodate our requests ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Johann D
Saam met vriende
5.0
Ek ry 2/3 keer per jaar spesiaal ongeveer 500 km om daar te vertoef. Dit sê als. Soos gewoonlik, seker al 20+ keer daar gebly, was my verblyf/ervaring...
Sien meer
Mrt 2026
Peter S
Saam met lewensmaat
5.0
Great stopover option. Old fashioned, friendly, comfortable hotel. Nice rooms arranged around a pleasant courtyard. Safe parking.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Shana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 148

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 20 Piet Retief Street, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Royal Steytlerville het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Bespreek

20 Piet Retief Street, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2MzNmNTc5LThiY2UtNDRiMS1iNzI2LTQyMjIwYzU5YzNkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 146 5 1 5 20 Piet Retief Street Steytlerville 6250 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.326719 24.344039
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang