Opsomming van Resensie
Felicity V - Mei 2022
Gemiddeld
Altyd lekker.
Sidney P - Mei 2022
Gemiddeld
Safe for motorbikes.
Johan V - Apr 2022
Gemiddeld
Baie lekker in Steytlerville gekuier.
Derick C - Mrt 2022
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs en niks was te veel moeite nie.
Jacobus B - Mrt 2022
Gemiddeld
Aangenaam, vriendelik, sal met graagte terugkeer.
Beate D - Jan 2022
Gemiddeld
Heerlike verblyf vir oornag of sommer 'n paar dae aaneen.
Royal Hotel Steytlerville se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Dit word opreg waardeer.
Audie C - Jan 2022
Gemiddeld
Lekker geslaap en baie lekker geëet!
Johann D - Jan 2022
Gemiddeld
Soos gewoonlik 'n oase waar jy dit nie sou verwag nie.
Royal Hotel Steytlerville se terugvoer
Baie dankie Johann. Ons waardeer opreg julle terugvoer.
Hoop ons sien julle gou weer.
Len-henry G - Des 2021
Gemiddeld
Welgedaan!
Nico D - Nov 2021
Gemiddeld
Puik oornag en waarde vir geld.
Dirk B - Okt 2021
Gemiddeld
Rustige plattelandse atmosfeer.
Royal Hotel Steytlerville se terugvoer
Dear Dirk, Thank you for your wonderful feedback on our establishment. It was a pleasure hosting you. I will be sure to pass on the compliments to the staff as well.
Kind regards,
Johan and Staff
Michelle S - Okt 2021
Gemiddeld
Centre of attraction.
Lees meerRonel M - Aug 2021
Gemiddeld
Netjies en personeel was vriendelik.
Elmarie B - Jul 2021
Gemiddeld
Perfekte oorslaapplek!
Caren V - Jul 2021
Gemiddeld
Heerlike Karoo-ervaring
Dave B - Jul 2021
Gemiddeld
A real gem
Hugo L - Jun 2021
Gemiddeld
Ons het net een nag oorgebly op ons toer na Addo en Jeffreysbaai. Die hotel is mooi skoon en regtig "ouwêreld" mooi. Die personeel is trots op hul werk en baie vriendelik.
Lees meerJohan K - Jun 2021
Gemiddeld
Aangename ouwêreldse atmosfeer.
Bronwynne M - Jun 2021
Gemiddeld
Rustig
Elma C - Jun 2021
Gemiddeld
Personeel baie vriendelik
Johan B - Mei 2021
Gemiddeld
'n Klassieke ou dag se hotel wat aanmekaar verras.
Santa F - Apr 2021
Gemiddeld
Heerlik rustig, skoon en vriendelik!
Royal Hotel Steytlerville se terugvoer
Santa, baie dankie dat julle die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee op julle kuier by ons. Ons hoop om julle weer gou te sien.
Vriendelike groete,
Johan en Personeel
Marius K - Apr 2021
Gemiddeld
Good stay.
Royal Hotel Steytlerville se terugvoer
Dear Marius, thank you for the feedback. The problem with regards to the bathroom door is noted. I may just mention that we are in the process of upgrading and renovating several of our rooms.
Kind regards,
Johan
Karin V - Apr 2021
Gemiddeld
Baie netjies.
Elizabeth N - Mrt 2021
Gemiddeld
'n Rustige kuier soos min.
Andrew M - Feb 2021
Gemiddeld
Teleurstellend.
Phillip K - Feb 2021
Gemiddeld
Great.
Natasha H - Jan 2021
Gemiddeld
Unexpected gem.
Brenda V - Aug 2020
Gemiddeld
Voel soos huis weg van huis!
Eugene (dusty) R - Des 2019
Gemiddeld
Lovely hotel and quaint little town.
Royal Hotel Steytlerville se terugvoer
Dear Eugene,
Thank you so much for taking the time to provide us with feedback on your stay with us.
We look forward to your next visit.
Kind regards,
Johan and Staff
Piet B - Okt 2019
Gemiddeld
Wonderlike diens.
Royal Hotel Steytlerville se terugvoer
Baie dankie, Piet. Ons was so jammer om te hoor van die ongeluk maar is bly dat julle wel by ons kon aankom. Ons hoop om julle weer gou te sien.
Vriendelike groete,
Johan en Personeel
Erika J - Sep 2019
Gemiddeld
Akkommodasie is redelik basies, maar skoon en netjies. Bietjie duur.
Royal Hotel Steytlerville se terugvoer
Beste Erika,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons vra om verskoning vir die ongerief aangaande die tekort aan die eetgery. Ons personeel is ten alle tye beskikbaar om tekorte aan te spreek en dis so jammer dat dit nie toe aangemeld was nie.
Vriendelike groete,
Johan en Personeel.
Amanda B - Jul 2019
Gemiddeld
Hartlike plattelandse ontvangs.
Johan S - Jun 2019
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs, heerlike kos, unieke atmosfeer, 'n besonderse Karoo-ervaring!
Royal Hotel Steytlerville se terugvoer
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer, Amanda. Ons hoop julle kom gou weer kuier.
Vriendelike groete,
Johan en personeel
Veronika S - Mrt 2019
Gemiddeld
Ongelooflik.
Royal Hotel Steytlerville se terugvoer
Beste Veronika,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien. Sterkte met die tuin en die trekker.
Vriendelike groete.
Frik D - Feb 2019
Gemiddeld
Vriendelike mense.
Royal Hotel Steytlerville se terugvoer
Beste Frik, baie dankie vir die terugvoer. Ons glo julle sal weer 'n draai kom maak in ons wonderlike Steytlerville.
Groete, Johan.
Chris V - Jan 2019
Gemiddeld
Skoon, netjies, veilig en vriendelike diens met 'n lekker aandete in die restaurant.
Royal Hotel Steytlerville se terugvoer
Baie dankie vir julle waardevolle terugvoer, Chris.
Michelle P - Okt 2018
Gemiddeld
We will certainly return. Johan is amazing and the staff extremely friendly and helpful
Royal Hotel Steytlerville se terugvoer
Thank you Michelle. It was great having you guys stay with us.
Ajf M - Mei 2018
Gemiddeld
Baie bevredigende geriewe, goeie slaapkamer en badkamer.
Debbie M - Mei 2018
Gemiddeld
Very nice!
Anoesjka O - Apr 2018
Gemiddeld
Dit was 'n verjaarsdagnaweek vir my skoonma saam met die familie.
Royal Hotel Steytlerville se terugvoer
Baie dankie Anoesjka. Ons hoop julle kom gou weer kuier. Johan en Personeel.
Hester Johanna A - Apr 2018
Gemiddeld
'n Oasis na lang dag op pad.
Tania K - Feb 2018
Gemiddeld
Heerlik.
Corné G - Des 2017
Gemiddeld
Baie lekker gekuier by die hotel. Kan dit aanbeveel!
Royal Hotel Steytlerville se terugvoer
Baie dankie.
Andries B - Okt 2017
Gemiddeld
Baie lekker.
Royal Hotel Steytlerville se terugvoer
Baie dankie.
Pieter L - Sep 2017
Gemiddeld
Ongelooflik gasvry en baie goeie waarde vir geld.
Royal Hotel Steytlerville se terugvoer
Baie dankie Pieter. Ons hoop julle kom kuier gou weer. Die Kaap is darem nie te vêr nie.
Vriendelike groete.
Gerald S - Sep 2017
Gemiddeld
Basic, no luxury place to sleep overnight.
Fourene S - Sep 2017
Gemiddeld
Vriendelik en hulpvaardig.
Elta V - Sep 2017
Gemiddeld
Aangenaam!
Mechau D V - Jul 2017
Gemiddeld
Baie lekker kamers met ordentlike beddens.
Rudolph L - Jul 2017
Gemiddeld
Skoon met gemaklike beddens.
Royal Hotel Steytlerville se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Rudolph. Dit was n groot plesier en ek is bly ons kon help.
Vriendelike groete,
Johan en Personeel.
Chris J - Jul 2017
Gemiddeld
Ons verblyf was regtig baie aangenaam. Vriendelike personeel, heerlike kos, "cosy" kroeg, skoon, en netjiese kamers.
Royal Hotel Steytlerville se terugvoer
Baie dankie Chris, Dit was wonderlik om julle te kon ontvang.
Mervyn W - Jul 2017
Gemiddeld
Ons sal terug wees!
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
We will be back!
Most enjoyable stay. Everything was fine.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Royal Hotel Steytlerville se terugvoer
Thank you Mervyn, It was wonderful having you stay with us.
Regards
Hanlie H - Jul 2017
Gemiddeld
Bo verwagting goed, het dit baie geniet!
Royal Hotel Steytlerville se terugvoer
Beste Hanlie,
Baie dankie, kom kuier gerus gou weer.
Vriendelike groete,
Johan en personeel
Tobie K - Mei 2017
Gemiddeld
Lekker geslaap, die badkamer kan verbeter. Die stort is nie skoon genoeg nie.
Royal Hotel Steytlerville se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Tobie. Ons sal beslis aandag gee aan die punte wat genoem is.
Freddie K - Mei 2017
Gemiddeld
Netjiese plattelandse hotel met goeie diens en lekker kos.
Royal Hotel Steytlerville se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Freddie. Ons hoop om julle binnekort vir 'n langer kuiertjie terug te verwelkom.
Pincione A - Jan 2017
Gemiddeld
A nice place for a road stop.
Royal Hotel Steytlerville se terugvoer
Thank you so much for the feedback. We appreciate it.
Charl N - Des 2016
Gemiddeld
Aangename atmosfeer.
Royal Hotel Steytlerville se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Susan K - Nov 2016
Gemiddeld
Baie lekker gerieflik en netjies en die ete by die hotel was ook baie goed.
Annamarie F - Nov 2016
Gemiddeld
Dit was ongelooflik lekker.
Royal Hotel Steytlerville se terugvoer
Baie dankie Annamarie. Dit was heerlik om julle te kon bederf.
Reinette V - Aug 2016
Gemiddeld
Lekker gebly. Baie mooi en rustig.
Royal Hotel Steytlerville se terugvoer
Baie dankie vir die konstruktiewe terugvoering.
- Kapasiteit: 30 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retief-straat 20, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom