Royal Marlothi Kruger Safari Lodge and Spa
- Slaapplek vir 58 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2024 Scorpion Road, Marloth Park, 1346, Mpumalanga Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Royal Marlothi Kruger Safari Lodge and Spa is in Marlothpark en bied 'n rustige, onvergeetlike wegbreek in die hartjie van die Afrika-bos. Hierdie bekoorlike lodge word omring deur die natuurlike skoonheid van Marlothpark en bied gaste 'n verdiepende wildervaring.
Die verblyfopsies by die lodge sluit 'n verskeidenheid kamers en woonstelle in, elk met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad.
Gaste kan geriewe soos die swembad en gemeenskaplike braai-area geniet.
Die lodge se uitstekende ligging beid gerieflike toegang tot die Suidelike Krugerwildtuin wat dit die ideale basis maak om die bekende wild en natuurlike wonders in die omgewing vanaf te verken. Verder is dit naby aan Maputo (Mosambiek) en Eswatini (Swaziland) en dus kan gaste ook hierdie buurlande verken tydens hul Afrika-avontuur.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.7/5
Royale Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 2024 Scorpion Road, Marloth Park, 1346, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2024 Scorpion Road, Marloth Park, 1346, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 58 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang