+75
Selfsorg in Marlothpark

Royale Marlothi Safari Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Jack K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Would really recommend this to anyone. Very nice location and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Great. Pleasant, peaceful staff very friendly, perfect location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie lekker. Ons het so lekker gebly dat ek 'n ekstra nag geboek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2026

Aangenaam. Het lekker gebly. Privaatheid waaroor elke eenheid beskik, wat benadruk is, was wel teleurstellend die aand van die 4de April toe 'n "bush braai" in die parkeerarea reg voor ons eenheid gehou is, waartydens al die gaste 100% in ons eenheid se braai-area kon sit en kyk hoe ons self braai en kuier. Die musiek was ook steurend en kon ons of by die gaste of hulle by ons aangesluit het, met die dat ons so te sê op mekaar se skote was.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Meryl T
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Warm ontvangs, vriendelike diens, skoon & netjiese geriewe. Baie oulike, goed ingerigte villa vir een nag se oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fiza P
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Excellent. My stay was absolutely amazing. I was not disappointed at all. We booked luxury rooms, but as a Muslim, we need self-catering, so they allowed us to use their kitchen on request. We were very happy with their service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

No. Description is a bit wrong on that only chalets have private decks and a pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

I_ L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker gekuier. Baie dankie vir die lekker wegbreek. Baie mooi, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gene T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly, rustige atmosfeer. Ons het baie lekker gebly, diens was vriendelik en altyd beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius Adrian V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dankie Royale Marlothi Safari Lodge vir die gasvryheid. Netjies, skoon en het alles gedoen om seker te maak ons nag daar was awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Royale Marlothi
Kruger Safari ...

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 870
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 870
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 870
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2024 Scorpion Road, Marloth Park, 1340, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 46 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmNTgzYjU3LTBiMDUtNDYyZC1iODliLTY0MmY5MWI2Y2NjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 870 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 2024 Scorpion Road Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.35091 31.76966

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang