Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Royale Marlothi Safari Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Royale Marlothi Kruger Safari Lodge & Spa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 46 resensies vir Royale Marlothi Safari Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5
Gene T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gene T
Gesin met tieners

Baie lekker gebly, rustige atmosfeer.

Ons het baie lekker gebly, diens was vriendelik en altyd beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikita S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie Royale Marlothi Safari Lodge vir die gasvryheid.

Netjies, skoon en het alles gedoen om seker te maak ons nag daar was awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifully clean. Staff friendly and helpful. Would highly recommend for a wee.

Beautifully clean. Staff friendly and helpful. Would highly recommend for a weekend break.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan S
Gesin met klein kinders

Will book again.

Absolutely lovely. Clean, friendly staff and beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arthur B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, goeie geriewe.

Ons het ongelukkig ook 'n paar aspekte wat ons verblyf beïnvloed het. Ons hoofdoel was om te rus. Ons besigheid is vol geraas - vragmotors, vurkhysers, ens. Ons wou daarvan ontsnap. Ons Sondagmiddagrus was egster onderbreek met 'n gekap - hulle het begin om 'n swembad te grawe by een van die ander eenhede. Maandagoggend was daar "jackhammers". Gelukkig kon ons ontsnap na die Wildtuin. Ons het nie vurke gehad nie en ons was voorsien met net een glas. Die items is egter onmiddelik verskaf toe ons daarna vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindey C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindey C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik goeie diens, staf baie vriendelik en behulpsaam. Eenheid baie mooi skoon en netjies.

Ek beveel Royale Marlothi aan vir almal. Pragtige Spa met baie billike pryse. Rustig en stil area en eenhede privaat. Baie dankie vir vriendelike diens en ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quite and relaxing.

Friendly staff, was unable to sort out our DStv, but offered us a foot message for free the next day. Very poor WiFi connection.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, puik personeel, maar die ontbytkoste is belaglik duur en out of line!

Oor die algemeen is dit 'n baie mooi en goed ingerigte oornagplek, maar die ontbyt was belaglik duur!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tintswalo S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tintswalo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice but not enjoyable.

The lodge didn't have adequate water and at times there was dirty water and there was no hot water to bath. It's not tourist-friendly, no information about places of interest or a guide map for the surrounding places to visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sipho S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sipho S
Gesin met klein kinders

Excellent.

The place is awesome and I like the free roaming of animals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tshifhiwa N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tshifhiwa N
Gesin met tieners

Great escape from busy life.

We booked a guest house, the water gets cold quickly. The water pump behind the house woke me up every morning, annoying.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanri V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hanri V
Gesin met klein kinders

Rustigheid met natuur om jou!

Ons was baie vriendelik ontvang. Ons eenheid was baie netjies! Geen diere naby ons eenheid nie omdat jy op 2de verdieping bly. Enigste nadeel is baie min lig en geen water as daar beurtkrag is. Ander eenhede het wel! Boek dus spesifiek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en gasvry.

Sal 'n besondere plek wees sodra alle aanbouings voltooi is. In 'n baie goeie ligging in die park, die perseel is netjies en skoon asook die geriewe wat beskikbaar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Royale Marlothi Safari Lodge se terugvoer

Hi Neels,
Thank you so much for taking the time to give us this awesome review. Your feedback is important to us and we use it, to provide a better experience for you and future guests like you.
I am glad to see you enjoyed the staff, the location, and the lodge. I hope we get the chance to see you again soon.
If there is anything I can be of assistance with in the future, please let me know.
Sincerely,
Dumi

Royale Marlothi Safari Lodge
Megin T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megin T
Saam met vriende

Die diens is baie goed. As ons vrae of 'n probleem het, is hulle daar om te help.

Ons het vriende gehelp met 3 aande se verblyf wat van ver af gekom het, en nêrens plek gehad om te slaap vir die naweek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Royale Marlothi Safari Lodge se terugvoer

Good morning Megin,
Thank you so much for your positive experience at Royale Marlothi Safari Lodge.
We will go the extra mile to provide a full customer satisfaction services.
Regards,
Dumi

Royale Marlothi Safari Lodge
Kgalalelo M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kgalalelo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great time at the lodge.

Best place to visit for a holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kay M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Kay M
Saam met eggenoot / lewensmaat

So hurt to have driven so far, paid so much money for nothing.

There was no Wi-Fi as per advert. They say there is, but you have to be close to something that does not actually exist. There is no reception, or staff to welcome you. The cleaning lady welcomed us. Very lovely lady who couldn't answer most of the questions/information we required. The only other person there was a caretaker, that didn't talk to us. There is no restaurant. Nothing. There is a menu, but no restaurant. There is no booklet in the chalet to assist you with contact numbers, or property rules or information about the venue or the area. The pools are dirty. We were moved from the chalet we booked because TV was not working. So we slept in a room we did not book. The showers are broken. Water is either 1000 degrees hot or minus 0 degrees cold. I'm very disappointed and I'll never go back there. Or recommend this place to anyone. The website is not a true reflecting of what you find there. All I can be grateful for is the comfortable bed and clean bedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Royale Marlothi Safari Lodge se terugvoer

Dear Kay.
iam inshock to read your negative review.
1.the is office/reception open at 7am to 9pm
2.i personal was communicating with you telephonical when before you arrive till when you check in at 10pm
3.there is nowhere we advertise wi-fi (its for the office only but we still provide to our guest)
4. there is property rules in each unit been display on the wall.info about activities been sent to you when you reserve the booking.
5.the shower run from 0 degress to 80 degress .
6 .thank you for posetive feed back about Terresa who went extra mile to make your bedding more comfortable .
7.changing of the units ,we made it clear to your to choose another chalet that was more expensive than the one you booked for.with no extra cost due to T.v signal lost
4.

Royale Marlothi Safari Lodge
Natasha V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Natasha V
Gesin met klein kinders

Did not feel safe at night.

The lodge needs maintenance. The balcony door cannot be locked and the one shower door does not close.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Royale Marlothi Safari Lodge se terugvoer

Good day Natasha.

Hope you are well,
Thank you for your positive feedback. will attend to it.
We will like to warmly welcome you back at the lodge,in near future.



Royale Marlothi Safari Lodge
Donovan M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Donovan M
Gesin met klein kinders

Heerlike rustige atmosfeer.

Baie rustig vroegoggend en snags kan jy al die dieregeluide hoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Royale Marlothi Safari Lodge se terugvoer

Good day Donovan.
Hope you are well thank you so much once again for staying with us.
We are looking forward to a warm welcome in near future.
Thank you for your positive feedback I will attend to it.
Warm regards.
Dumi

Royale Marlothi Safari Lodge
Maleeka S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maleeka S
Gesin met klein kinders

Was clean and comfy.

Had basics and was very neat and clean. The staff was very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dr Mcd V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dr Mcd V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Lekker klimaat en stilte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan T
Enkelreisiger

Nie vir almal nie.

Daar was baie positiewe dinge aan die verblyf by die Lodge, maar mens moet eers waarsku dat dit nie vir almal is nie. Dis nie geskik vir 'n enkelreisiger wat wil wegkom van stadsgedrang, en dalk in stilte wil werk nie. Dit is egter ideaal vir 'n groep of familie wat hou van buite kuier en dalk net om die swembad wil rondlê. Ek was in een van die "Luxury Rooms" en met die spesiale aanbod was dit baie goeie waarde vir geld. En toe ek 'n probleem gehad het, het die bestuurder, Dumbe, uit sy pad gegaan om my te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantell T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell T
Gesin met tieners

Absoluut fantasties.

Ek het my bespreking deur die webtuiste gedoen ek het die Luxury Chalet geboek vir my en my man, foto's is bevestig van wat ons boek en toe ons Vrydag daar aankom was daar 'n dubbele bespreking vir ons chalet. Die webtuiste het nie ons bespreking reg deurgegee nie en die bestuurder het ons in 'n ander chalet bespreek gehad. Ongelukkig het ons nie baie van daardie chalet gehou nie. Met verwagtinge dat ons regtig gehoop het ons gaan bly vir wat ons bespreek het, was ons bietjie ongelukkig oor wat gebeur het. Te danke aan wonderlike diens vanaf die personeel van die lodge, het ons 'n keuse gekry om te skuif na 'n ander chalet en het ons 'n pragtige chalet gekry en was ons ligging absoluut fantasties. Alle personeellede is so behulpsaam, gaaf en vriendelik en het moeite gedoen die hele naweek vir daai ietsie ekstra. Kan nie wag om terug te gaan nie, Dumi en sy span mag trots wees op dit wat hulle bou, Wonderlike mense. Was skoon hartseer om huistoe te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine G
Gesin met klein kinders

Friendly staff, clean facility, small, cute.

Friendly and helpful staff that go the extra mile to ensure you have a nice stay. They assisted me with a WhatsApp location and made a barrier bed for my 3-year-old. I like the idea of having a private braai and splash pool. Huts are close to one another though, but all in all I think the way it is designed in a way that makes it private.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

We stayed at the lodge for three nights and found it comfortable and clean. The staff we dealt with were courteous and helpful.

The lodge is within easy reach of Crocodile Bridge entrance gate to KNP - which is one of the reasons we chose it. The only negative was that on the first night we endured a rather lengthy power outage but a torch had been provided and later a paraffin was brought to the chalet. These were very welcome. but If power outages continue to be frequent, perhaps the owners should investigate installing generators. Suffice it to say the positives of our stay vastly outweighed the single negative (which we fully appreciate was not the fault of the lodge) and we would not hesitate to recommend this accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Konrad V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Konrad V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend. Verblyf 3 uit 5.

Positiewe punte: Vriendelike en behulpsame personeel. Splash pool en lugversorging. Skoon en netjies. Negatiewe punte: Koue water wanneer jy stort. Warm water is onbeheerbaar. Chalet is baie bedompig weens min lig en ventilasie. Kombuis eetgery nie 100% toegerus vir self-cater.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willemien S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willemien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi.

Ontvangs - snaaks nie reg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Braam L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Braam L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was okay!

Yskassie vir 'n plek gaan nie werk nie - ons het nie plek gehad vir ons vleis nie. Die stort moet jy kies: gaan jy in kookwater of koue water stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dg Brink B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Dg Brink B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet.

Baie netjies en alles wat mens nodig het om lekker te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Royale Marlothi Safari Lodge se terugvoer

Good Day Douw,

Thank you so much for taking the time to give us your highly valued feedback. We are so glad to read that a wonderful stay and that you were able to rest and relax. We look forward to welcoming you in the near future again.

Warm Regards,
Royale Marlothi Safari Lodge

Royale Marlothi Safari Lodge
Verena M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Verena M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek.

Heerlike wegbreek-lodge. Uiters skoon en gemaklike fasiliteit. Swembad 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Royale Marlothi Safari Lodge se terugvoer

Goeie dag Verena

Baie dankie vir u goeie terugvoering.

Vir die areas waar u 'n gemiddelde gradering toe gepas het, kan u asseblief vir ons direk kontak en meer inligting gee oor u ervaring en hoe ons moontlik daaraan kan verbeter?

Dankie en groete

Die Royale Marlothi Span

Royale Marlothi Safari Lodge
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie B
Gesin met tieners

Gemaklike en ruim gesinshuis.

Royale Marlothi Safari Lodge se gastehuis is ruim, netjies en in 'n pragtige area. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Daar is hope breekware in die huis, maar alhoewel daar seker meer as 30 teekoppies is, is daar nie 'n enkele koffiebeker nie! Ook slegs 3 lang glase en vier groot borde, alhoewel die huis 6 slaap. Verder is die huis definitief aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Royale Marlothi Safari Lodge se terugvoer

Hi daar Melanie,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons waardeer dit.
Ons sal die bogenoemde aan die Lodge manager aanstuur en dit so gou as moontlik uit sort, dankie dat u dit onder ons aandag bring.
Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Vriendelike groete,
Royale Marlothi

Royale Marlothi Safari Lodge
Yolande S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a lovely stay.

Very clean and modern. Luxury room. Staff was very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Royale Marlothi Safari Lodge se terugvoer

Good afternoon Yolande,

Thank you for your great feedback, we are happy that you enjoyed your stay.

Warm Regards
Royale Marlothi

Royale Marlothi Safari Lodge
Wilmie K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmie K
Gesin met tieners

Ons tydjie by Royale Marlothi was wonderlik ontspannend en 'n lekker bederf.

Die staff by Royale Marlothi is besonderse mense wat alles in hulle vermoë sal doen om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak en niks is te veel moeite nie. Die verblyf is pragtig en gemaklik en daar is heelwat wild wat 'n draai by die lodge kom maak wat wonderlik is. Dumisani en Memory veral is besonderse mense, maar elke persoon by die lodge is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Royale Marlothi Safari Lodge se terugvoer

Goeiedag Wilmie,

Dankie vir die wonderlike terugvoer.
Ons is bly om te hoor dat julle tydjie met ons fantasties was en dat ons personeel behulpsaam en vriendelik was.
Ons hoop om u gou weer terug te verwelkom.

Vriendelike groete,
Royale Marlothi Safari Lodge

Royale Marlothi Safari Lodge
Chimene V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chimene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis baie netjies en skoon met vriendelike personeel.

Baie mooi en as jy stilte soek is dit die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Royale Marlothi Safari Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to give us your highly valued feedback. We are so glad that you had a wonderful and peaceful breakaway. We do hope to welcome you back in the near future again. Warm Regards, Royale Marlothi Team

Royale Marlothi Safari Lodge
Driekie D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die naweek was awesome en die staff excellent.

Sal vir seker weer oorbly vir 'n naweek of wat ook al daar beskikbaar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariane V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mariane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf het voldoen aan verwagtinge.

Binneversiering van African Chalet nie baie goed nie - gordyne kan glad nie oopmaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Netjiese plek met baie vriendelike en behulpsame personeel. Sal definitief weer daar wil oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen K
Saam met vriende

Ideale ligging op pad na Krugerwildtuin.

Die ideale verblyf vir 'n nag voor by Wildtuin wil ingaan. Vir Gautengers wat Vrydagmiddag nie betyds wegkom om nog 'n kamp in Wildtuin te bereik is die ideaal! Ons het tuisgegaan in die Swazi chalet. Dit is geskik vir 4 volwasse vriende maar definitief meer gemik op 'n gesin. Dit was wat beskikbaar was toe ons bespreek het. Daar aangekom het Dumi, die bestuurder, dadelik gesien ons is 4 volwassenes en teen geen ekstra koste 'n oop kamer met dubbelbed en badkamer aangebied vir ons gebruik. Elke chalet het ook klein swembad vir afkoel op warm someraande by braaiplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Royale Marlothi Safari Lodge se terugvoer

Dear Colleen,
Thank you for your wonderful review and kind words. We are so glad to read that you enjoyed your stay with us and that Dumi took such wonderful care of you. We do hope to welcome you back in the near future again.
Warm Regards,
Royale Marlothi Safari Lodge

Royale Marlothi Safari Lodge
Christa B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies.

Dit is vir seker een van die netjieste plekke waar ons nog gebly het in Marloth. Die personeel was baie vriendelik gewees en alles was uiters netjies en skoon in en om die chalets. Die private swembad op die dek was 'n absolute bonus gewees. Ons sal weer die African Chalet bespreek in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Royale Marlothi Safari Lodge se terugvoer

Good Day Christa,
We would like to take the time to thank you for your wonderful review and feedback, on your time with us here at Royale Marlothi Safari Lodge. We definitely look forward to welcoming you back in the near future.
Warm regards, Royale Marlothi Team.

Royale Marlothi Safari Lodge
Sunet D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sunet D
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs deur Dumi.

Ons verblyf was rêrig lekker. As ek tog 'n aanbeveling kan maak, is dit dat die kombuisware dalk bietjie opgeknap kan word. 'n Miniatuur pannetjie kan nie vir vier mense kos maak nie en daar is ook geen opskepskottel na 'n lekker braai vir die vleis nie. Geen bakke om 'n slaaitjie in te maak nie ens. Dumi was darem so oulik om aan ons 'n groter pan te voorsien. Andersins was ons tydjie daar heerlik en ons het baie veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Royale Marlothi Safari Lodge se terugvoer

Thank you for your wonderful review and honest feedback on your time with us, Sunet. It was lovely to meet you and we are so glad to read that Dumi took care of you. We look forward to welcoming you back in the near future again. Warm Regards, Royale Marlothi Team

Royale Marlothi Safari Lodge
Suzelle V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very happy, would go back every time!

The friendliness and extra care to our comfort was so much appreciated, the place was really cozy, beautiful and just what we needed for a couples weekend. The only problem was the old webs on the ceiling, makes you feel like a big, unwelcome spider is watching you sleep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Royale Marlothi Safari Lodge se terugvoer

Dear Suzelle, thank you for taking the time to give us such a wonderful review and honest feedback. We are over the moon that you had a lovely time, and we definitely hope to welcome you back in the near future again. Warm regards, Royale Marlothi Safari Lodge.

Royale Marlothi Safari Lodge
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel S
Gesin met tieners

Baie rustig en skoon en buitelewe is puik.

Wonderlike ervaring. Amazing ontvangs. Heerlike weer en plekkie het pragtig gelyk binne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Royale Marlothi Safari Lodge se terugvoer

Dear Chantel, Thank you for taking the time to give us such lovely feedback and a perfect score review. We are so glad to hear that you had a wonderful stay and we do hope to welcome you again in the near future. Kind Regards, Royale Marlothi Safari Lodge

Royale Marlothi Safari Lodge
Nastassja C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastassja C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

My nommer een plek. Alles was perfek. Skoon en netjies en net awesome gewees! Sal beslis gou weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Royale Marlothi Safari Lodge se terugvoer

Dear Nastassja,

Thank you for your wonderful feedback. We loved having you stay with us at Royale Marlothi and we cannot wait to welcome you back in the near future again.

Warm Regards,
Royale Marlothi Safari Lodge

Royale Marlothi Safari Lodge
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scorpionweg 2021, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmNTgzYjU3LTBiMDUtNDYyZC1iODliLTY0MmY5MWI2Y2NjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 2024 Scorpion Road Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.35091 31.76966
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem