+11

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is verbode binne.

Troeteldiere moet nie sonder toesig gelaat word nie, aangesien die mure redelik laag is.

Gaste moet hul eie strand-/swemhanddoeke saambring.

Gaste moet hul eie vuuraanstekers en braaihout voorsien.

'n Klein, goedgemanierde troeteldier word slegs met vooraf reëling toegelaat. Gaste mag nie hul troeteldiere sonder toesig laat nie.

Die kothuis is op dieselfde perseel as die hoofhuis, maar gaste het hul eie privaat ingang.

Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Harrier Street, Golden Mile, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25a11baa5840a381684909f3d5f14fc4196c5d52fe69f478a8bd2aa308dec0bbda13a9d65abaf7660086e17bf37a62fe156e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Harrier Street Golden Mile 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.720524412106 17.957877879762
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang