Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

R&R Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.

Troeteldiere moenie sonder toesig gelaat word nie omdat die tuinmure laag is.

Gaste moet asb. hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.

Gaste moet hul eie vuuraanstekers en hout saambring.

'n Klein tot mediumgrootte en gemanierde troeteldier is welkom indien dit vooraf gereël word. Gaste mag nie hul troeteldiere sonder toesig los nie.

Die kothuis is op dieselfde perseel as die hoofhus, maar gaste het hulle eie privaat ingang.

Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrier-straat 18B, Goue Myl, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 17
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25a11baa5840a381684909f3d5f14fc4196c5d52fe69f478a8bd2aa308dec0bbda13a9d65abaf7660086e17bf37a62fe156e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Harrier Street Golden Mile 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.720524412106 17.957877879762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem