+11

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Ronaldo L
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Baie gerieflik en heerlik, rustig en netjies. Dit was baie gerieflik en ons het n heerlike kuier gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lieflike plek, rustig op 'n plaas maar binne bereik van alles. Groot gemaklike verblyf in 'n pragtige omgewing wat baie veilig is en alles wat mens nodig kry is daar. Baie vriendelike gasvrou, kan dit sterk aanbeveel en sal self weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Braham
RuaWilla
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, Rene. Kom gerus weer!

Juan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustigheid. Dit was baie lekker. Die rustigheid en die stilte is wat 'n mens na soek, en RuaWilla is die beste plek vir dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elanie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlik ontspan, vroeg oggend stap deur die wingerde. Sal enige tyd weer gaan. Baie mooi eenheid. Alles netjies, skoon en goed toegerus. Braham en Helena uit hul pad gegaan en spesiale moeite gedoen - veral met ekstra hout. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Very comfortable and relaxing stay. Gorgeous accommodation. Everything you need and more. Most amazing shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Fantasties. 110%. Baie behulpsame gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2026

High note: Braai area is top notch. Low note: No Hot Water. The spot is beautiful, and the hosts have a keen eye for detail. The outside area was ideal for sitting by the fire and enjoying a glass of wine, and the fireplace inside, makes it a picturesque stay. Unfortunately, something went wrong and we didn't have any warm water. I'd advise any future users to check on warm water upon arrival, so that the situation can be rectified early on. We were unfortunately not so lucky.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Franco S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Excellent. Best stay ever, so beautiful and cozy. Enjoyed all the amenities, did not have to run to the shop for small things like fire lighters or a basting brush. Little Lexi was definitely also a great addition.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Pragtig. Heerlike plekkie, rustig en koel binne. Sal weer gaan. Het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Braham
RuaWilla
Baie dankie, Ina - Ons hoop ons sien julle weer...

Annica V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Was baie lekker, sal weer kom. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Braham Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 199
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 199
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 199
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Klipheuwel Plaas, Lutzville, 8165, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc40d02a5f68141cb94f8888e4f2da628ee1907a821f6ee9b0c7a0f67ab7c97255e7dceaba35e2b7c941d2b1b6228e8d1e9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 199 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 Klipheuwel Plaas Lutzville 8165 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.587923686918 18.368360163757
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang