2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Klipheuwel Plaas, Lutzville, 8165, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
RuaWilla is 'n knus selfsorgeenheid tussen die wingerd op 'n plaas naby Lutzville aan die Weskus. Die eenheid is 'n ideale oornagplek vir natuurliefhebbers en toeriste wat naby Vredendal of Strandfontein wil oornag.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike leerrusbank, kaggel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeur lei na 'n privaat stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die eenheid is met sonkrag toegerus om beurtkrag te vermy.
Daar is genoeg plek vir stap of fietsry op die plaas en gaste kan gerus tamaties, of wyn- en rosyntjiedruiwe op die plaas te pluk, afhangend van die seisoen. Die naaste strand is sowat 27 km vanaf RuaWilla en die naaste dorp, Lutzville, is sowat 4 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Braham Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Klipheuwel Plaas, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
- Gaste dink RuaWilla het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Klipheuwel Plaas, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang