4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 45 Viljoen Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rus den Onrus is 'n lieflike selfsorg-tuinwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Onrus. Dit is ideaal vir gaste wat gerieflike verblyf aan hierdie kusdorpie soek.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en-suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed in die tweede slaapkamer. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank, 'n kaggel, 'n etenstafel en 'n ekstra enkelbed. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde swem- en braaigeriewe, 'n buite-sitarea en onderdakparkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante soos die gewilde Moltenos-restaurant. Davies-getypoel is ongeveer 1,1 km ver en Onrus-strand is sowat 1,5 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Neil Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 45 Viljoen Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Rus den Onrus het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
45 Viljoen Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang