Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 243 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Henriette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Very nice stay. Very easy to book in, a lovely host, and a cozy place to sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Dit was baie skoon en baie gerieflik gewees. Baie lekker gebly, dit was baie skoon en baie netjies. Die diens was baie goed gewees en was baie vriendelik. Sal definitief aanbeveel vir ander mense wat 'n goedkoop opsie wil hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rouxan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Op ons ouderdom kan 'n sagter matras waardevol wees vir die rûe wat so pla na 'n r. Aangename verblyf. Niks meer nodig vir 1 nag se verblyf nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Netjies en veilig. Baie oulike plekkie - ons het nou al twee keer daar oornag, en is baie tevrede daarmee. Klein maar prakties en baie goeie waarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ons het laat opgedaag en vroeg geloop in ons reis. Rus-i-Biki is akkommoderend. Ons het lekker gerus en lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta S
1 nag
5.0
Des 2025

Na. Ek het oornag van Stellenbosch oppad huis toe. Dit was waarde vir oorslaap. Netjies en stil. Die lekker groot yskas om alles weer koud te hou oppad huis toe was lekker. Sal weer daar oorbly indien ek dit benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie goeie waarde. Netjies, aangenaam, en veilig. Vriendelike diens en 'n baie rustige plekkie. Sal dit hartelik aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deirdre V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Rustig. Ja, was stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great value for money. This is such a lovely place to stay for a night, very clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 243

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

31 Stanbridge Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c53e92f70f874ecceed13649e0c81cc7fe6e65a38fbc2fc41497475b3c864bf8c52421b6eb635ccbbaac9c49d14894150c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 243 5 1 5 31 Stanbridge Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.35093130072 22.597900678639
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang