+16

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 255 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Michelle T
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Beslis. Baie lekker plekkie. Goeie waarde vir geld en mooi en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

N rustige plek. Ja, ons het baie lekker gebly. Ideale plek net vir oorslaap as jy verby Beaufort-Wes ry. Sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Gerieflike oornag stop. Ons het lekker gebly na 'n lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Breggie V
1 nag
5.0
Feb 2026

Vriendelike ontvangs en baie veilig. Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
1 nag
5.0
Jan 2026

Waarde vir geld. Presies wat ek wou hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicci V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

’n Baie aangename verblyf. Ons het baie lekker in Beaufort-Wes gebly. Die tannie was uiters vriendelik en gasvry. Die plekkie was mooi, netjies en goed versorg. Ons het heerlik geslaap en alles gehad wat ons nodig gehad het. Dit was beslis ’n aangename en gemaklike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique Marlene S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Rustig, gemaklik. Privaat en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

P V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Te duur vir die beperkte fasiliteite. Die plekkie is netjies, maar totaal over priced! Die kombuisie het nie 'n wasbak of kraan nie, wasbak in badkamer net koue water. Die deal by Snoze @ 7 in Bloem was baie beter!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag
4.4
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johanna N
1 nag
4.4
Jan 2026

Bed was heerlik. Gerieflik en netjies. Niks kom kort behalwe beter verkoeling. Waaier was onvoldoende. Op app wys DStv, geen DStv.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 255

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

31 Stanbridge Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c53e92f70f874ecceed13649e0c81cc7fe6e65a38fbc2fc41497475b3c864bf8c52421b6eb635ccbbaac9c49d14894150c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 255 5 1 5 31 Stanbridge Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.35093130072 22.597900678639
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang