Pick your preferred language

English

Afrikaans

+16

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 31 Stanbridge Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Rus-i-Biki is 'n gerieflik gemeubileerde eenheid met slaapplek vir 2 gaste in Beaufort-Wes.

Dié oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met DStv en WiFi beskikbaar in die eenheid.

Veilige parkeerplek word voorsien. Klein troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 235 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Desmond B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en veilig. Baie oulike plekkie - ons het nou al twee keer daar oornag, en is baie tevrede daarmee. Klein maar prakties en baie goeie waarde.
Des 2025
Tertius V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het laat opgedaag en vroeg geloop in ons reis. Rus-i-Biki is akkommoderend. Ons het lekker gerus en lekker gebly. Baie dankie.
Des 2025
Alta S
5.0
Na. Ek het oornag van Stellenbosch oppad huis toe. Dit was waarde vir oorslaap. Netjies en stil. Die lekker groot yskas om alles weer koud te hou oppa...
Sien meer
Des 2025
Desmond B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie waarde. Netjies, aangenaam, en veilig. Vriendelike diens en 'n baie rustige plekkie. Sal dit hartelik aanbeveel.
Des 2025
Deirdre V
Saam met vriende
5.0
Rustig. Ja, was stil en rustig.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 235

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 31 Stanbridge Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rus-i-Biki het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

31 Stanbridge Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c53e92f70f874ecceed13649e0c81cc7fe6e65a38fbc2fc41497475b3c864bf8c52421b6eb635ccbbaac9c49d14894150c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 235 5 1 5 31 Stanbridge Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.35093130072 22.597900678639
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang