2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 31 Stanbridge Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rus-i-Biki is 'n gerieflik gemeubileerde eenheid met slaapplek vir 2 gaste in Beaufort-Wes.
Dié oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met DStv en WiFi beskikbaar in die eenheid.
Veilige parkeerplek word voorsien. Klein troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Marina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 255
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 31 Stanbridge Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Rus-i-Biki het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Stanbridge Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang