Rus 'n Tydjie
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3 Hoof Street, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Rus'n Tydjie is 'n knus tuinwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom, wat in die hartjie van Graafwater geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Hierdie woonstel kan gemaklik altesaam 4 gaste op 'n slag akkommodeer, bestaande uit 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens, wat saamgeskuif is, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 'n enkelbed het. Elke slaapkamer het 'n staande waaier. Gryprelings, 'n instapstort, 'n wasbak en 'n toilet is in die badkamer beskikbaar.
Daarbenewens het hierdie woonstel 'n kombuis toegerus met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Hierdie ruimte het ook 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Gaste het veilige parkering op die eiendom, en 'n braaiplek is ook buite beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Herman Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 Hoof Street, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
- Gaste dink Rus 'n Tydjie het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3 Hoof Street, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang