+37

Ruslamere Hotel

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.5
Veiligheid
3.5
Stephen K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Heerlike atmosfeer. Behulpsame personeel. Pragtige plek. Kamer was ideaal. Dit was perfek. 'n plek waarna ons beslis na sal teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marion
Ruslamere Hotel
Dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit en ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom.

Catherine C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Dit was veilig, skoon, georganiseerd en gerieflik. Heerlik gebly. Personeel was professioneel en hulpvaardig met my bagasie en ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Huis weg van die huis, dis wat Ruslamere jou bied. Rustige atmosfeer. Baie dankie dat ons so lekker by julle kon bly! Alles was netjies en skoon en die personeel was almal baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marion
Ruslamere Hotel
Dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit en ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom.

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Marion
Ruslamere Hotel
Thank you for taking the time to share your feedback following your stay with us. We appreciate your comments regarding the room amenities, maintenance concerns, and service experience. We sincerely apologise that your stay did not meet the standards you expected from a 4-star establishment. We understand your disappointment regarding the limited television options, the issue your colleague experienced with the room key, the cracked window panes, and the overall maintenance concerns you observed. Please be assured that your feedback has been shared with our management and maintenance teams for review and corrective action. We also apologise for the lack of communication regarding our housekeeping procedures and for the slow breakfast service you experienced. This is certainly not the level of service we strive to provide, and we will address these matters with the relevant departments to improve the guest experience. While we are pleased that the accommodation was adequate for your business trip, we regret that we did not fully meet your expectations. Your feedback is invaluable as it helps us identify areas where we can improve. Thank you once again for bringing these matters to our attention. We hope to have the opportunity to welcome you back in the future and provide you with a significantly improved experience.

Anonieme gas
Kort verblyf
2.4
Jan 2026

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Marion
Ruslamere Hotel
We appreciate your honest comments and are pleased to hear that you found your room clean and well-stocked with coffee, milk, and toilet paper. Our housekeeping team will be encouraged by your kind words. We are, however, sorry to learn that you felt the property is not being maintained to its full potential and that staffing levels did not meet your expectations during your stay. We also take your concerns regarding security very seriously, and your feedback has been shared with management for review and improvement. We value all guest feedback as it helps us identify areas where we can enhance our services and facilities. Thank you for bringing these matters to our attention.

Buks K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Jun 2026

N teleurstellende keuse gewees. Nee. Die was seker op 'n stadium 'n 4 ster plek. Maar buite begin dit verwaarloos te lyk. Van die onderhoud is verdag. Roosterbroodmaker se tou gebrand en met selotape toegedraai. Ons het 3 aande oorgeslaap. Op laaste aand het die krag af gegaan toe ek die bedlampie aangeskakel het. Sekuriteit lyk vir my 'n minimum. Reuse kamer gehad wat redelik skoon was, maar toilet en stort was klein en onprakties.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Belinda M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

TLC needed. Good location, but this establishment has seen its day and the property is in much need of attention.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eugene S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Amazing stay. It was a good stay and the breakfast in bed was amazing. Just one thing you guys need to put in the rooms is a fridge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Louwrens D
1 nag Besigheidsreis
2.6
Nov 2025

Goed. Die stort se drein is geblok.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Mary V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Heerlike, rustige verblyf. Uit die stad, maar tog ook naby genoeg om gou iets te. Heerlik gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf R1 750
30 % AF
R1 750 R1 225
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 750
30 % AF
R1 750 R1 225
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 750
30 % AF
R1 750 R1 225
per nag, vir 2 mense
Bespreek

14 Langeberg Road, Durbanville, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 66 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ac97347dda4f66f80aa6a9c042a8466110df6ec59c1706d257ca0cd2a777c0e0011ec5ff65a20e05424f0e96164c2d49de9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 225 per nag, vir 2 mense 13 5 1 4 14 Langeberg Road Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8705762 18.6522863
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang