Pick your preferred language

English

Afrikaans

+11

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Eike Street 22, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Rustic Charm is 'n heerlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die gasheer se eiendom in Kanonkop, wat 'n knus en gemaklike verblyf bied vir enkelreisigers of paartjies wat op soek is na 'n oornagverblyf of naweekwegbreek.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste, met 'n goed toegeruste slaapkamer met lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Vir ekstra gerief is WiFi regdeur die eenheid beskikbaar.

Die oopplan-leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kombuisie, wat dit 'n uitnodigende plek maak om te ontspan. Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Buite kan gaste die swembad en braaigeriewe geniet, wat perfek is om in 'n ontspanne omgewing te ontspan. Veilige onderdakparkering word op die perseel voorsien.

Rustic Charm is ideaal geleë naby plaaslike winkels en restaurante, wat dit 'n gerieflike en rustige toevlugsoord vir gaste maak.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Petrus Gerhardus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Eike Street 22, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink Rustic Charm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Eike Street 22, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54103d9f1bf9e7945b8e77b5f141d1c848027cf5c6d72ac994169cbc64cc5a2400c69b01a33ebd0893691ec08997cd4cc474?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Eike Street 22 Kanonkop 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.747423 29.4821505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang