Pick your preferred language

English

Afrikaans

+8
Selfsorg in Parow

Rustig Bly

1 gas

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 1 gas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Fiona Cresent, Parow, 7500, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Rustig Bly is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die gasheer se eiendom in Parow, wat 'n rustige en gemaklike verblyf bied vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die eenheid bied slaapplek vir 1 gas in 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea en 'n kombuisie. Die slaaparea is gemeubileer met 'n enkelbed, en gaste het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die eenheid beskik oor 'n TV vir vermaak en 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die eiendom word aangedryf deur sonpanele en word beveilig met elektriese heinings en sekuriteitskameras vir ekstra gemoedsrus.

Rustig Bly is gerieflik geleë naby plaaslike winkels, hospitale, restaurante en besienswaardighede, wat dit 'n ideale basis maak vir kort of langer verblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Openbare vervoer naby
TV
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 6 Fiona Cresent, Parow, 7500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 1)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 1)
Bespreek

6 Fiona Cresent, Parow, 7500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 1 gas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3793e7845f5124401b1de20dbbd863edeb27bf1bde2e9c5e35919109c4af0d93294d1dee78c35f7005d4eae1dd5a5ba20db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 1 mens 6 Fiona Cresent Parow 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.884715109324 18.582604557872

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang