+19
Lodge in Kuruman

Safari Travelodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 199 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Sylvia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Besonder mooi, ruim, gemaklik en netjies. Werklik aangename verblyf - mooi, netjies, ruim, koel. Vriendelike ontvangs. Die mooi deur met die olifant was iets besonders! Laaste oomblik bespreek, maar vinnig gehelp, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabo B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Heerlik gebly en geslaap. Dit was aangenaam en het 'n lekker atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansa J
1 nag
5.0
Nov 2025

Great value for money. Baie lekker, dankie, sal beslis weer gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jan 2026

Nice and peaceful. It was nice and peaceful. The only thing that should be added is cutlery and crockery with simple things like milk and maybe Rusk. Overall, I will recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Krista M
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2026

Voldoende vir oornag-verblyf. 2-ply en aircon verdien elkeen 'n punt. Dit was goedkoop, maar die omheining laat veel te wense. Dit was die eerste plek waar ons geslaap het met 'n veiligheidsdeur by die ingang van die eenheid. Ons was oppad van St Helena Baai na Pretoria, miskien moes ons eerder in Vryburg gekyk het vir oorslaap?

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Micyla K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Peaceful. Thank you for your smooth check-in process and your overall hosting and hospitality. You made our mourning period a little easier.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie D
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Was perfek vir my behoefte. Was presies waarvoor ek gesoek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Welkom oorslaap. Ons het vanaf Nossob gereis en ongeveer 20:30 in Kuruman gearriveer. Die feit dat Safari Travelodge se laaste inboektyd 21:00 is, het ons baie gerusgestel. Baie netjies en skoon en vriendelike ontvangs al was dit so laat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doret B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Oppad na Port Nolloth daar oorgeslaap. Baie gerieflik gebly. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Goeie, veilige oornagplek. Sal weer daar bly. Kommunikasie vooraf met roete-aanduiding. Vriendelike ontvangs. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Jac Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 199

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 820
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense
Bespreek

42 Poolman Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ef1f78c58849a199e74808881ca00869890eb7de800431f693dc84e603d7da4c746bdf6141498644668f4f8ab26fe4ec82c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 199 5 1 5 42 Poolman Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.434099786749 23.438402968123
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang