Safi Self Catering Apartment 2
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Balfour Road, Vincent, East London, 5201, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Safi Self Catering Apartment 2 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Vincent en is ideaal vir 'n gesin of vriende wat Oos-Londen wil verken.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 ruim slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad, stort, wasbak en 'n aparte toilet in die badkamer en alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n aparte kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is en daar is 'n toonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.
Daar is ook 'n toegeboude sonkamer met 'n tafel en stoele wat die ideale plek is om jou oggendkoffie te geniet of saam te eet. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek voor die eenheid.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Pauline Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 11 Balfour Road, Vincent, East London, 5201, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Balfour Road, Vincent, East London, 5201, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang