2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Milkwood Lane, Umhlali Beach, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Salt Break Apartment is 'n knus oopplan-woonstel met lugversorging vir 2 persone, net 800 m van Salt Rock se hoofstrand af.
Die woonstel op die eerste verdieping is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Vir gerief word linne en badhanddoeke voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en maaltye kan by die ontbyttoonbank geniet word.
Die sitkamer is toegerus met 'n slim-TV en maak oop na 'n balkon met 'n Weber-braai en uitsigte oor die see in die verte.
Gaste het maklike toegang via die elektroniese hek. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Salt Break Apartment is binne 3 km van verskeie winkels en restaurante geleë, en 1.5 km van die Salt Rock Country Club af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 24 Milkwood Lane, Umhlali Beach, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Salt Break Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Milkwood Lane, Umhlali Beach, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang