2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Milkwood Lane, Umhlali Beach, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Salt Break Apartment is 'n knus oopplan-woonstel met lugversorging vir 2 gaste, slegs 800 m vanaf Salt Rock-strand.
Die woonstel is op die eerste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n toonbank.
Die sitarea het 'n TV en lei na 'n balkon met 'n Weber-braai en 'n uitsig oor die see in die verte.
Gaste het maklike toegang met via elektroniese hek. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Salt Break Apartment is 3 km vanaf verskeie winkels en restaurante, en 1,5 km vanaf Salt Rock Country Club.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 24 Milkwood Lane, Umhlali Beach, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Salt Break Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Milkwood Lane, Umhlali Beach, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang