Salt Life

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Elmien P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Plug en plesier gekombineer. Baie lekker gebly in die gerieflike klein woonstel. Gerieflik. Ligging fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen Y
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beautiful. Wonderful experience! Will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritz S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Dit was uitmuntend! Ons het verskriklik lekker gebly. Dit is 'n spesiale plek, die!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gekuier en die uitsig is fantasties! Fantasties geleë. Kan nie nader aan die see nie. Baie lekker daar gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

This was! It was awesome. The best service. The best location and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantastiese stukkie hemel op die strand. Ons was so vriendelik ontvang deur ons gasvrou. Ons kamer is gewys en o jong, ek het nie woorde nie. Pragtig met als en nog meer wat mens nodig het. Die uitsig was awesome en 'n enkele klein hekkie het ons en die see geskei. Dit was asemrowend. Netjies skoon en sommer 'n volle 10 uit 10. Baie dankie. Hoop om julle weer te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitstekend. Het verskriklik lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Ons het heerlik gebly. Ons het 'n baie lekker naweek daar deurgebring. Net uit by die tuinhekkie en jy is op die strand. Alles was perfek, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alexander M
1 nag
5.0
Des 2024

Great place. Beautiful place. Right next to the beach. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons het vreeslik lekker gebly. Die mooi van die Skepping is op jou voorstoep. Pragtige netjiese plekkie om te ontspan en die see se rustigheid te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lida-Mari Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Ebony Street, Kabeljouws, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20c2761baa0a4b034fe72f09f6db8a2b68069741e528b534994472c172d17b091d52113ac750c0679bd42ecbb257311cb687?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 14 Ebony Street Kabeljouws 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.0166906 24.9276412

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang