Sam's Place @ Frog Mountain Getaway
12 gaste
4 slaapkamers
7 beds
3 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Portion 5 of Farm 149, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sam's Place @ Frog Mountain Getaway is een van ses kothuise op 'n skouspelagtige plaas 18 km vanaf Swellendam in 'n afgesonderde groen vallei aan die einde van 'n plaaspad. Die omgewing is werklik asemrowend en reg teen die berge.
Die grootste plaashuis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en daar is 2 stapelbeddens vir kinders in die derde slaapkamer. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed. Die een badkamer het 'n bad en die ander het 'n stort.
Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Daar is ook 'n etenstafel en en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv.
Buite is 'n privaat stoep met gemaklike sitplek. Dit lei na 'n groot grasperk met 'n privaat swembad en 'n houtvuurwarmbad.
Hierdie familieplaas is ideaal vir natuurliefhebbers en gaste kan in rotspoele swem, watervalle besoek, voetslaan en op die pragtige Buffeljagsrivier, wat deur die plaas kronkel, roei.
Die stil, rustige plaas is die perfekte wegbreekplek vir familie of vriende. Gaste kan die geluid van die voëls, die groen natuur en die sterrehemel geniet. Bosbokke, otters, rooikatte en 'n magdom voëlspesies is ook te sien. Kinders kan die inwonende plaasdiere, honde, katte, donkies, perde en beeste ontmoet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Gabriella Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 11
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Portion 5 of Farm 149, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 5 of Farm 149, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang