+23
Selfsorg in Southbroom

San Lameer Villa 10312

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ursilla K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Plek is goed geleë, en loopafstand na alles. Beddegoed en handdoeke goeie kwaliteit, maar plek kort bietjie 'n upgrade. Sitkamerbanke baie vuil, sal help as hulle aircons insit, baie warm gewees. Ons het ekstra staanwaaier gaan koop, die plek se waaier is opgeroest, en moet kyk na die onderhoud in die badkamers. Die proppe werk nie behoorlik nie en stortkoppe moet vervang word.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 99

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 515
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 515
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 515
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Main Road, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08ef8c229c51d890b77e561dca941dd258a43927f953b0dbdfa2e09901dc31f672fb9ac56d60c4641863cd564df158ad8463?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 515 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Main Road San Lameer Estate 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.942710844907 30.295312274711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang