San Lameer Villa 14110
10 gaste
5 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
San Lameer Villa 14110 is geleë in San Lameer Estate. Geleë aan die Suidkus van KwaZulu-Natal, bied hierdie subtropiese paradys met wildlewe, fauna, flora en voëls iets vir die hele gesin.
Die villa met verskeie verdiepings kan tot 10 gaste akkommodeer en bestaan uit 5 slaapkamers met lugversorging, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Vier van die slaapkamers is in die villa geleë. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 2 van die slaapkamers het elk koningingrootte-beddens, en 'n ander slaapkamer het 'n dubbelbed met 'n enkelstapelbed bo-op. Die 5de slaapkamer is privaat geleë in die binnehof, langs die hoofhuis, en beskik oor 'n en suite-badkamer. Die badkamers is toegerus met 'n bad of stort en 'n toilet. Toiletpapier en seep word voorsien vir die dag van aankoms, en gaste moet asseblief hul eie saambring.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik. Die eetarea het sitplek vir 8 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale het.
Die leefarea maak oop na 'n ingeslote patio met 'n gasbraai en 'n dek met 'n buite-sitarea en swembad wat oor die omgewing uitkyk.
Die 200 hektaar natuurbewaringsgebied spog met 'n 18-putjie kampioenskapgholfbaan; 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg; luukse villas en direkte toegang tot 2 manjifieke blouvlagstrande.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 96
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang