Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (180)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (179)

Resensies van Sanlameer

5 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Sanlameer van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Sanlameer besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sanlameer.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sanlameer akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sanlameer Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sanlameer Akkommodasie

179 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Studio Villa, 'n luukse, selfsorg-ateljeewoonstel, is in die San Lameer Gholflandgoed geleë. Dit is ideaal vir 'n ontspanne en veilige wegbreek van die besige alledaagse lewe. Die woonstel het slaapple...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Villa is in die hartjie van die landgoed geleë en het slaapplek vir tot 6 gaste. Die boonste villa het 3 kamers en 2 badkamers en word met trappe bereik. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 2205 is 'n stylvolle, dog huislike en gerieflike gesinsvakansiehuis in die wonderskone San Lameer, aan die sprokiesagtige KwaZulu-Natalse Suidkus. Hier leef 'n mens naby die natuur met pragtige see-...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Villa 2525 is 'n pragtig ingerigte selfsorg-eenheid op die San Lameer-gholflandgoed. Dié landgoed is 'n wonderlike vakansieplek wat 2 swembaddens, 3 tennisbane, 2 muurbalbane, 'n gholfbaan met 18 putjies...

10% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 350
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Sanlameer

Sanlameer Villa 2101 Accommodation is in Sanlameer Estate aan KwaZulu-Natal se suidkus geleë. Dié selfsorgwoonstel is ideaal vir 'n vriendegroep of 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ...

Vanaf
R1 395
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer 2201 is op 'n gholflandgoed in Southbroom aan KwaZulu-Natal se Suidkus en bied direkte toegang na Blouvlagstrande. San Lameer is op 'n 169 hektaar-landgoed met 620 Villas en 'n lieflike 18 putjie-gholfbaa...

10% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 350
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Sanlameer

Villa 3106 is 'n volledige gemeubileerde selfsorghuis met 3 slaapkamers in Sanlameer en bied luukse akkommodasie. Die villa bestaan uit 3 volledig gemeubileerde slaapkamers. Een slaapkamer met 'n en suite-badkamer...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer 3018 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamervilla op die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Gaste kan 'n heerlike seevakansie geniet op die gesogte gholflandgoed waar daar vers...

25% af Weeksdae!
VanafR1 750
R1 313
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Villa 3502 is 'n selfsorg-eenheid op die San Lameer Gholflandgoed. Die eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het dubbelbeddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens. ...

Vanaf
R5 450
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

La Casa Compartida bied luukse selfsorgverblyf in 'n lieflike, ruim vierslaapkamer-villa wat op die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë is. Dié villa bied leefareas binne en buite en beskik oor...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Sanlameer akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za