San Lameer Villa 14321
10 gaste
5 slaapkamers
8 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
San Lameer Villa 14321 is op die San Lameer Landgoed geleë. Dis aan die Suidkus van KwaZulu-Natal en dit is 'n subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls. Die bewarea van 200 hektaar spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 Blouvlagstrande.
Die dubbelverdieping-villa bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers met lugversorging, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Twee van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die ander 3 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n dakwaaier. Drie van die badkamers het storte en die vierde badkamer het 'n bad. Toiletpapier en seep word voorsien vir die dag van aankoms, so gaste moet voorsiening maak vir die res van die verblyf.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n omsetter wat krag aan die ligte en kragproppe voorsien.
Die leefarea lei na 'n stoep met ingeboude braaigeriewe, 'n eet- en sitarea en 'n pragtige uitsig oor die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 96
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 10301, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang