+21
Selfsorg in Southbroom

San Lameer Villa 2411

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

San Lameer Villa 2411 is op die San Lameer Estate in Southbroom, KwaZulu-Natal. Hierdie oord is naby die goue strande van San Lameer-strand en is 3,9 km vanaf Marina-strand.

Dié bekoorlike villa bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, TV en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die toonbank en stoele dien ook as 'n eetarea en die sitare het 'n sitkamersel en platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n onderdakparkeerplek en die villa het 3 lugversorgers en 3 plafonwaaiers. Gaste het toegang tot die landgoed se swembad, eetarea buite en braai-area. Die landgoed is 'n 200 hektaar-bewarea met 'n 18 putjie-gholfbaan en 'n luukse vyfster-spa.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 96

Resensies 493

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA039c05fcaa5ac250282dd1ba4a9e005fd8d61e992f5afb5b8810e4317a09969024060a423ed3f5ea6cfc37536f5e12145d8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) R61 San Lameer Estate 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.942549658703 30.297469308212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang