6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
San Lameer Villa 2535 is 'n selfsorg-villa in San Lameer Landgoed. Geleë aan die Suidkus van KwaZulu-Natal, bied hierdie subtropiese paradys met wildlewe, fauna, flora en voëls iets vir die hele gesin. Die 200-hektaar natuurbewaringsgebied spog met 'n 18-putjie kampioenskapgholfbaan; 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg; luukse villas en direkte toegang tot 2 blouvlagstrande.
Die lugverkoelde villa bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie slaapkamer het ook toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die omliggende San Lameer Landgoed en gholfbaan. Die ander slaapkamers is gemeubileer met 2 enkelbeddens, lugversorging en toegang tot 'n patio met gemaklike stoele en 2 leunstoele. Die oorblywende badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n sitkamer, eetkamer en 'n kombuis. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, yskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n eetkamertafel met 6 stoele en is lugverkoel. Die sitkamer is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV.
Die patio wat vanaf die sitkamer lei, bestaan uit 'n gemaklike buitesitkamerstel, 'n klein tafeltjie, 'n vrystaande braai en 'n eetkamertafel met 6 stoele, en spog met 'n uitsig oor San Lameer Landgoed. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area op die landgoed.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 96
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 2535 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang