6 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R61, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
San Lameer Villa 2604 is 'n bekoorlike villa wat selfsorgverblyf op die San Lameer Estate aan die Suidkus van KwaZulu-Natal bied. Hierdie villa is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek aan die kus.
Hierdie villa op die grondverdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die ruim leefarea het 'n oopplan-ontwerp en 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV met Netflix en 'n etenstafel met sitplek vir 6. Dit lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel. Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar. Daar is ook 'n omsetter, litiumbattery en 'n Jojo-tenk wat water- en elektrisiteitstoevoer verskaf. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die kompleks spog met 2 varswaterswembaddens, 'n 18 putjie-gholfbaan, restaurante, 'n spa, 'n biblioteek en 'n geriefswinkel. Dit is ook naby die Blouvlag-hoofstrand met 24 uur-sekuriteit, lewensredders en haainette.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 94
Resensies 520
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R61, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 2604 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R61, San Lameer, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang