San Lameer Villa 2809
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2809, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
San Lameer Villa 2809 is geleë in San Lameer Estate. Geleë aan die Suidkus van KwaZulu Natal, bied hierdie subtropiese paradys met wildlewe, fauna, flora en voëls iets vir die hele gesin. Die 200-hektaar natuurbewaringsgebied spog met 'n 18-putjie kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 manjifieke blouvlagstrande.
Die villa bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, waarvan 1 en suite is, 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer, en 'n kombuis. Die eerste slaapkamer bevat 'n koningingrootte bed en die tweede en derde slaapkamers bevat elk 2 driekwartbeddens. Daar is beide stort- en badgeriewe by die villa.
Die kombuis is toegerus met 'n oond en gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n wasmasjien en skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die villa is ook toegerus met lugversorging, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en WiFi.
Daar is 'n volledige omsetter en watertenk by die villa vir 'n ononderbroke vakansie.
Standaardvillas ontvang nie daaglikse dienste nie, slegs linne en handdoeke word elke vyfde dag vervang.
Daar is 'n tuinarea vir kinders om te speel. Die villa beskik oor 2 patio's, en gaste het toegang tot houtskool- en gasbraaigeriewe. Veilige parkering word ook voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 96
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2809, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2809, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang