San Lameer Villa 2823
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2823, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
San Lameer Villa 2823 is geleë in San Lameer Estate. Geleë aan die Suidkus van KwaZulu-Natal, bied hierdie subtropiese paradys met wildlewe, fauna, flora en voëls iets vir die hele gesin. Die 200-hektaar natuurbewaringsgebied spog met 'n 18-putjie kampioenskapgholfbaan; 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg; luukse villas en direkte toegang tot 2 manjifieke blouvlagstrande.
Die villa met lugversorging bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Beide badkamers is toegerus met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien voorsien. Die eetarea het sitplek vir 8 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale het.
Die leefarea maak oop na 'n balkon met 'n buite-eetkamertafel en braaigeriewe.
Standaardvillas ontvang nie daaglikse dienste nie, slegs linne en handdoeke word elke vyfde dag vervang.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 96
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2823, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2823, Lower South Coast, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang