San Lameer Villa 3124
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R61 San Lameer Estate, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Southbroom, bied San Lameer Villa 3124 gemaklike akkommodasie omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe.
Die ruim villa bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad, oorhoofse stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Langs die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan maaltye op die gemeubileerde patio met braaigeriewe geniet. Bykomende geriewe sluit in toegang tot die oord se gholfbaan, swembad, speelarea vir kinders, restaurante op die perseel en kroeg. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is San Lameer-strand 1.2 km weg geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 99
Resensies 496
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R61 San Lameer Estate, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang